Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Herstel van ou karavaan panele
More almal, ek lees die onderwerp oor versekering wat Maurits begin het en wonder toe, as n ou nou skade op jou karavaan se panele kry en hy is nou van die ou Gypseys of Jurgens ens, soos myne is n 2003 Gypsey Raven. Is daar nog plekke wat so iets kan reg maak? Ek dink mens kan nog van die stickers kry, maar ek is nie seker of panele nog beskikbaar sal wees nie, of kan paneel klopper dit fix. Word hulle maar net semuur afgeskryf?
PS. het myne darm nie gestamp nie, en dankvader bly ek het movers opgesit want my tru-rat bestuur met n karavaan is gelykstaande aan my matriek wiskunde punt 😂
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Hi, wees bly jy bly nie waar ek bly... ek moet die woonwa driekwart in sy motorhuis instoot tot ek hom kan afhaak met die bakkie want my rylaan is op afdraende... brieke werk nie mos nie in reverse en het nie nou geld vir movers na my stunt met dromme en ander klein herstelwerk... My geld nou op.
Vrou het gebid dat ek hom nie stamp met die gat wat amper te klein is vir woonwa, deur kan nie wyer so ek moet mooi mik, gaan nou maar boom uithaal voor ek hom weer uithaal uit sy staanplek.
ek dink persoonlik as jy goed stamp is dit write off want jy kry nie panele...
Stickers volop gellukig , ek het nou bestel omdat ek een sticker mis links
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Ek het die probleem en het dit opgelos met n klein windas van Adendorffs. Dis baie goedkoper as movers. Vroutjie druk die knoppies en ek stuur aan die disselboom en sal die rem optrek indien iets dalk verkeerd loop en die wa terugloop teen due afdraende af. Ek het n ankerpunt op die garagevloer aangebring om due rindas te anker.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Joe Theo, dit klink nogal na n storie. Ek kan dink jy kan seker nie wag om na n bietjie spaar en uiteidelik movers te kry nie. Dit bied ook n automatiese rem terwyl jy teen die opdraende beweeg.
Op die onderwerp, is daar n "karavaan begraaf plaas, waar wrakke heen gaan. Ek vind om na n kar skrootwerf te gaan baie keerwinsgewind om iets te kry wat aan my kar breek. Dis soveel goedkoper as om by a handelaar aanteklop. En met n karavaan skrootwerf kan mens dalk selfs iets tevinde kry wat nie meer bekikbaar is nie, by voorbeeld n kassie se deur of so.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Wel ek weet nie of die panele van die ou karavane nog beskikbaar is nie. Brits Karavane (wat naby die Jurgens Fabriek was) het altyd goeie voorraad van die parte en panele gehad.
Ek weet nie eers of hulle nog bestaan nie want ek was baie lanklaas in Brits gewees.
Mens sal maar by die verskeie Campworld take moet hoor as die behoefte vir so iets opduik.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



