Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Gypsey Rapier 2001
Ek sit more oggend my oorlede Vriend se Rapier in die mark... nie meer die geel kleur maar die wit en neem more fotos wat ek sal plaas as hy gewas is... vol stof... Sy boedel nou so dat sy Vrou hom mag verkoop.
Vol Tent wat nog nooit gebruik is nie en geseel in die sak
Custom Rally wat 3 keer gebruik is want die woonwa het in sy hele lewe van 2002 af 3 keer gekamp
Splinternuwe roof surround nog in die sak... vorige een makeer niks
Splinternuwe groot yskas
Nuwe bande want hy het getrou die bande elke 5 jaar vervang en het nog nooit die pad gesien nie en gestaan gelig op trestles
Hy het die woonwa as pre-registered gekoop op 'n skou as iemand sal belangstel
Werklik spotless... soos nuut uit die fabriek en was gestoor in toe motorhuis van 2002
Sal kyk na offer van R100 000 neg
Lyk soos die een

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Shoe Theo.................... dit klink na 'n regte juweel van 'n Wa. Dan by gesê is dit nie lekker om jou maat se goed te verkoop nie. Ek praat nou van ondervinding.
Hoop iemand raap die kopie gou gou op.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek het nou die woonwa gelys op die woonwaens te koop kant van die webwerf kant, klomp ekstras ingesluit soos mobile aircon, loafa stoele, extensions, silver seil etc
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Hi Theo
Dit lyk na n netjiese karavaan daai. Hy gaan nie lank staan nie. Ek kyk by "classifieds, maar sien hom nie daar nie. Ek het so 3 mense by my skool wat soos klein vissies byt aan aas om dalk n karavaan aan te skaf. Sal hulle verwys na die website om te loer. Kopies soos die waar mens die karavaan se geskiedenis mooi kan uitvind is eerste prys.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Pontius, ek het ook gesoek daarvoor onder---Verkope, woonwaens en kon dit nie vind nie. Nie eers as ek spesifiek soek vir Rapier nie.
Hi, nog nie approved nie ... Hulle by die woonwa skou
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night



