Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Fire in Cedarberg
I have just seen some videos of a massive fire sweeping across various parts of the Cedarberg.
Water pipes have been burnt so Algiers has been closed.
Camp sites were evacuated in a hurry. Amongst other things left behind tents (dropped) chairs, pills, Stanley flask, flip flops, etc...
Some people's Christmas camping has been totally spoiled.
Vineyards burnt.
....
Living the dream
Although there seems to be a video option they are not loading.
Living the dream
Living the dream
My broer en al sy kinders en klein kinders kampeer tans daar. Hy sê almal het geloop, maar meeste se karavane en tente is nog daar. Sy kinders en kleinkinders is deur Clanwilliam toe.Hy het agtergebly en help maar waar hy kan. Hy het vroeer vandag gesê wind het gedraai, so lyk onder beheer te wees
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
My broer en al sy kinders en klein kinders kampeer tans daar. Hy sê almal het geloop, maar meeste se karavane en tente is nog daar. Sy kinders en kleinkinders is deur Clanwilliam toe.Hy het agtergebly en help maar waar hy kan. Hy het vroeer vandag gesê wind het gedraai, so lyk onder beheer te wees
My broer het nounet boodskap gestuur en genoem dat meeste alweer terug gekeer het na kampeer area. Blykbaar is area net baie rokerig
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Richard het vir my die videos ge-WhatsApp....dis rof. Soos hy sê, mens kan sien kampeerders het met vrees gevlug
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek was onder die indruk dat Algeria terrein toe is vir kampering vir 2025 en 2026. Wel, dis volgens Cape Nature se webblad inligting. Die hele terrein moet herbeplan en uitgelê word na die vloede gedurende 2023 en 2024.
Of is Algiers en Algeria twee verskillende oorde in die Sederberge??
Richard het vir my die videos ge-WhatsApp....dis rof. Soos hy sê, mens kan sien kampeerders het met vrees gevlug
My broer is by Jamaka...klink darem of dit nie so rof daar gegaan het soos op videos geneem by Algeria nie.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Wessel, ja ek sien dit op Cape Nature se webblad.
Dit was net die kampterrain wat toe was nie die chalets.
Soos die beroep wat ek gehoor het, is dit nou alles, omdat die water pype beskaadig is.
It now says that the entire Cedarberg is closed.
Living the dream
My suster-hulle het vanoggend by Jamaka arriveer. Volgens haar sê die eienaar dat die brand meer as 3km van Jamaka af was. Die video clip wat sy gestuur het, wys 'n mooi groen oord met die rivier wat lekker vloei.
Ek hoor brand het weer vlam gevat, maar ook weer onder beheer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/cederberg-brand-ergste-sedert-wupperthal-in-2018/#comments-title
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜



