Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
| Joe Stieger | 450 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Ek is baie lief om te rook hier is n paar resepte om vleis te rook eerste een is n (brisket) bors
By die huis gebruik ek my elektriese rooker of my weber
As ek my weber gebruik rook ek met brickets en indirekte hitte met Franse fyn saagsels wat ek in die winkel kry
Maak my saagsels nat met n bietjie old brown sherry
Met my elektriese cadac rooker gebruik ek ook growwe saagsels ook gemeng met n bietjie old brown sherry
As ek weet ek gaan die volgende rook smeer ek al die vorige dag my speserye in die vleis en sit in yskas vir ongeveer 8 ure
die (rub ) speserye
2 eetlepels growwe sout
2 eetlepels bruin suiker
1 eetlepel fyn knoffel
1 eetlepel fyn uie poeier
1 eetlepel parika
halwe eetlepel chillie poeier
halwe eetlepel swart peper
1 teelepel mosterd fyn
meng al die bestanddele saam
gooi n bietjie olyf olie op die vleis en smeer die spersery mengsel dik op die vleis
Plaas in bak en sit in yskas vi rongeveer 8 ure
mengsel om vleis mee te smeer met n kwas voordat dit af gehaal word
1 koppie gesmelte botter of margarine
1 eetlepel fyn knoffel
2 eetlepels worcester sous
meng saam goed deur
volgende dag haal uit en berei weber of my elektriese rooker voor
se ons gebruik die weber
Plaas die bricettes weerskante van die weber steek aan en laat dit lekker kole maak
gebruik n aluminum bakkie en gooi water, bees ekstrak opgelos en appel sap of pynappel sap in die bak en plaas in die middel onder in die weber
plaas vleis in die middel op n braai rak met die vet kant bo
gooi nou die fyn natterige saagsel oor die kole en maak die weber toe
maak seker die luggate onder in die weber is oop en die boonste half pad oop
rook nou die vleis moenie net die deksel optel nie want dan verloor n mens hitte maar gooi elke drei kwart uur nog fyn saagsels op die kole en as dei kole se temperatuur afgaan gooi nog kole by sodat daar genoeg same hitte is.
jy kan ook so elke uur n sprei kan vat en die vleis net n bietjie sprei met n mengsel van water, wit asyn nie baie en appel sap gemeng
as jou aluminum bakkie leeg is vul dit maar weer op
die vleis gaan ongeveer 4 ure na 5 ure rook
Toets die vleis met n vleis temperatuur meter as vleis so 125gC is behoort dit amper reg te wees
haal af en plaas in aluminum foelie en smeer die gesmelte margarine mengsel oor die vleis en draai toe
plaas weer terug op weber en bak vir nog so n half uur
toets die vleis weer met n temperatuur van so 130gC haal af en laat vleis rus vir so 10 minute en haal uit foelie en geniet
Hi Oom, hoe groot is die Brisket wat jy so rook ? lyk vrek lekker en gaai probeer, het juis 'n Brisket in die vrieskas
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My brisket is so tussen twee en n half en drie kilogram



