Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Edenpark 'n juweel in die bosveld
Ons het so pas by die huis gekom na n wonderlike naweek by Edenpark. Ja daar is nie 'n warm swembad nie, maar jy gaan soontoe vir die natuur en rustigheid. Elke staanplek het sy eie braai area, badkamer en opwasplekkie. Ons staan oudergewoonte op dieselfde plek wat groot genoeg is vir twee karavane en tente. Die plek wond ongelooflik goed in stand gehou. Dankie aan die eienaar van die plaas.....
Heindrich, waar is die plek. Dit klink mos na n lekker kamp plek om op die te besoek lys te sit. Bly julle het dit geniet, sit tog so paar fotos op dat ons ander kan sien.
Johann here are the details:
Waypoint: Eden Caravan Park, Position: S24 26.670 E28 40.892,
Link: http://www.edenpark.co.za
They are quite pricey but it is a nice resort - we only used it as a stop over as they did not have monthly rates for us.
Johann....jy ry deur Naboomspruit op pad na die minirale bronne (Die Oog ens). So ongeveer sewe kilometr buite die dorp kom jy by T aansluiting waar jy regs draai. Dit is so twee kilometer verder.
Dankie Heindrich, ek het nogal gedink dit klink bekend, na ek die reviews gelees het, was nog nie daar nie maar dit klink na idiale plek.
Pragtige plek om heerlik stil en rustig te kamp. Bestuur van ook nie nonsens van lawaai makers nie.
Puik oord!
Hy is op my lysie.



