Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Diesel Beskikbaarheid oppad Wildtuin toe
Ons tans oppad wildtuin toe Krokedilbrug en dan Berg en Dal. Ons nou by Alzu gestop. Hulle het geen Diesel Hulle het n Diesel trokkie wat hier staan , waar jy kan Diesel kry. Weet iemand miskien wat die Diesel situasie voorentoe is en in die Wildtuin
Dit is presies waarvoor ek bevrees is om met my Hilux noorde toe te ry op 13 April. Petrol-beskikbaarheid blyk minder van 'n probleem te wees. Gevolglik het ek besluit om eerder die langpad met mammie se Honda Brio te vat. Dit is buitendien ligter op brandstof en petrol is, volgens verwagtinge, ook goedkoper as diesel. Terloops - ons ry "bloots", bedoelende ek sleep niks.
Kyk as jy n Sasol branstof stasie sien probeer hulle ek weet in Nelspruit is een maar nie op die N4 .Sasol behoort diesel tehê dit is jou grootste kans .
Ek het nou Sasol in Nelspruit geskakel hulle het nog 4000 L en wag tans vir n trok
Dan sal jy net moet afdraai Nelspruit in die dorp in ,want die een wat ek van weet is oppad Witrivier toe ,maar nog in Nelspruit
Ek het gekry. Dankie. Pryse is net oorals nie dieselfde nie . Astron se Millys is R29,99 per liter... Dis mal .Ek het R24 liter betaal Ek sien die Astron in Komatipoort is R22,50 per liter So dit lyk n mens kry Diesel Die probleem is almal vra nou wat hulle wil per liter. Ek dink persoonlik ook dat daar nie n tekort is aan diesel verskaffing. Ek sien tog by baie vulstasies trokke staan wat aflewer. My tank is darrem vol nou vir bietjie rondry in die wildtuin

Ek sien nou Krokkedilbrug se vulstasie is R31,58 per liter diesel
Shawn, waar het jy toe diesel gekry.???
Dit lyk vir my of mens maar so 40l ekstra in dieselkanne moet saamry totdat die situasie betreffende diesel beskikbaarheid gestabiliseer en duidelik is.
Vir my was dit nie n probleem om te kry nie. Dis wat mens gaan betaal vir dit.
We need to find an app that lists the prices of diesel. Mytank and Pitstops comes to mind, has anyone tried either of these?
Shawn, ekskuus dan het ek jou heel 1ste inset "hulle het geen diesel" totaal verkeerd gelees.
As mens op die groot pad is met vakansie, maak prys nie saak nie, mens moet net diesel kan kry.
Ja...Total roer die mense
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
In Kruger is daar SLEGS Total vulstasies, dus kan hulle maak soos hulle wil, arme besoeker het geen ander opsie nie.
My kampe soos Krokodilbrug, Malelane, kan mens egter in dorp gaan ingooi.
Ek wonder hoeveel mense nou hulle vakansies gaan kan kanselleer. As jy kamp is brandstof seker jou grootste koste. As dit met 50% styg kan dit net die strooi wees wat die kameel se rug breek
Never too old to have a happy childhood
Mense wat kanselleer sal probeer om hulle deposito's of betaling terug te kry en die oord eienaars sal weier. Dan gaan die vakansiegangers voel die oordeienaars is selfsugtig. Oord-eienaars sal nie verplig wees om dit te doen nie en sal hulleself na bankrotskap dryf indien hulle jammer kry en toegee. Selfs as die vakansieganger net sy deposito verloor beteken dit die oordeienaars verloor waarskynlik net soveel en dit is nie net eenmaal nie maar vermenigvuldig met die aantal wat kanselleer. Ek het simpatie met beide maar die vakansiegangers sal maar by hulle kontrakte gehou word en hulle geld verloor.
As ek in die posisie was, sou ek maar op een of ander manier die ekstra brandstofkoste betaal en gaan vakansie hou. Vakansietyd is baie waardevol en is 'n uitgawe vir jou fisiese en geestelike gesondheid en versterk die gesinsbande. Daar kan in baie gevalle ook heetwat bespaar word as daar minder of geen sterk drank gekoop word nie.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Daar kan ook heelwat bespaar word as jy net brood eet ipv vleis. Of ook nie vuur maak nie, maar oord se krag gebruik om iets gaar te maak. Of liewer water te drink as duur koffie en melk
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Is so Geert, maar wat jy noem is redelik noodsaaklikhede, maar drank is tog nie, en dit is verdomp duur. Laat my dink aan die kommentaar van 'n kêrel toe die vleispryse styg. Hy sê dan eet sy gesin maar net minder vleis. En as die drankpryse styg, dan eet hulle ook maar net minder vleis.
Ek het seker nou 'n perdebynes geskop, maar mense se prioriteite verstom my telkens. Een kollega noem dat sy drankrekening sowat drie duisend rand per maand beloop. Hy het wel nie 'n gesin nie, maar nogtans......
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ons gooi nog altyd buit die Wildtuin in want hulle was nog altyd baia duurder. Ons koop ook ons kruiedeniers waare buite die Wildtuin.
Dit laat my dink aan die een:
Wat doen jy as die prys van vleis op gaan?.......jy eet minder vleis.
Wat doen jy as die prys van drank op gaan?.......jy eet minder vleis.
Net so..... as die prys van brandstof op gaan......ry jy minder rond....... ne?
Groete,
Paul
We need to find an app that lists the prices of diesel. Mytank and Pitstops comes to mind, has anyone tried either of these?
I found "myTank.co.za" to work the best.
Groete,
Paul
Kyk ook op playstore....daar is klomp apps wat daai dienste lewer. Daar gaan jy ook kan sien hoeveel lede elkeen het asook die ratings van die App
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜