Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Deur jou kamp loop
So sit ek nou die dag by Forever Resort Phalaborwa vuurtjie aan amper skemer toe loop n man en n vrou deur my kamp geen heloww geen oogkontak stap net deur. Het dit met jou al gebeur wat dink jy daarvan
Haak daai wa kamp bly koning
O ja dit het al gebeur.
Meestal maar met kinders wat nie privaatheid ken nie. Ek stop hulle dan net en se dat hulle asb die paadjies moet volg veral met fietse en dies meer.
As dit groot mense is vra ek hulle of hulle nie maar deur my tent ook wil loop nie want daar is paadjies wat gevolg kan word tussen karavane deur. Hulle kry dan gewoonlik die "Message".
Baie swak as mense dit doen. Geen respek vir ander nie, het geen maniere nie en so iemand het verseker nie groot geword in die OU kamp miljeu nie. Hulle weet nie van die kamp maniere en ongeskrewe reelingtjies nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Bloot ongeskik
Never too old to have a happy childhood
Yip had that many a time, some people have no manners at all and it‘s rather annoying, if it becomes a problem I just erect a screen across their pathway and they seem to get the message.
Ek stem met vorige comments...
Dis ongeskik... Ek loop nie deur jou site.. bly af van myne af.. ek het my plek en hou dit by my... My een Hond gaan in elk geval vir jou gaan want hy beskerm sy mense , daai werk nie vir my maar hy darem 12 jaar oud.
Die oorlog het begin na ek 2 maande in Unitas was wat hy my nooit gesien het nie as gevolg van kar ongeluk en toe nog 4 maande in rolstoel
Toe voel hy dat hy moet beskerm en van daar af kom niemand deur my staanplek of in my huis sonder dat hy vas is nie.. hy altyd vas aan wurg ketting solank jy hom nie pla, pla hy niemand. Almal welkom sodra jy in is maar hy gaan jou vat as jy net deurloop... Hy kies sy mense...
Het 'Vriend wat ook min by kom maar as hy by my kuier groet hy hom met soen op sy kop en dan is die geveg oor al val hy aan in die begin gryp hy hom en soen
Darem nog nooit iemand gebyt omdat hy altyd vas is in kamp plekke wat 'n genade is in die geval maar hulle loop nooit weer deur my staanplek
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
My dogter het 'n worshond gehad wat gedink het hy is 'n boerboel. Hy het glad nie gehou van vreemde mense nie.
Moes hom naby gehad het as mense deur my staanplek loop.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons probeer gewoonlik staanplekke vooraf kies wat sulke onaangenaamdhede vermy. Veral teenaan ablusies waar mens amper seker van kan wees dat oorkant se bure kortpad gaan probeer loop of enige ander aantreklikhede soos kinder jungle gyms. Ons ry wel ons screen saam "in case of emergency "
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Het dit eenkeer by Badplaas beleef. Se mens iets, dan is jy die boks in die verhaal but check the worry in my eyes.
Mag die voorspoed jou verveel!
Dankie vir julle insette ja maniere kos niks respekteer ander wat kamp
Haak daai wa kamp bly koning
Ons probeer gewoonlik staanplekke vooraf kies wat sulke onaangenaamdhede vermy. Veral teenaan ablusies waar mens amper seker van kan wees dat oorkant se bure kortpad gaan probeer loop of enige ander aantreklikhede soos kinder jungle gyms. Ons ry wel ons screen saam "in case of emergency "
Dit wat jy noem is 'n groot waarheid Geert. Is maar die beste as jy 'n oord ken om moontlike deurloop staanplekke te vermy.
Kyk baie of eerder meeste van die oorde in SA is oud en gevestigde oorde. En weens die plante groei en die tyd wat die oorde in gebruik is, is daar duidelike paadjies en toegangswee na plekke soos die ablusie, winkeltjie, swembad en VTB areas.
Nuwe oorde moet, ek wil amper se, 'n lug foto of drone foto van die oord neem en op die manier paadjies uitle en voorsiening maak vir kampeerders om by die plekke uit te kom.
NATAL se kus oorde is dit meestal baie netjies en duidelik uitgele. Oorde soos Dolphin Holiday Resort is oud en gevestig en die oord uitleg van so aard dat dit nooit nodig sal wees vir iemand om deur 'n staanplek te loop nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek vind dit is gewoonlik oorsee se mense en kinders en as jy naby aan die ablusie of swembad kamp loop mense willekeurig deur jou staanplek.
Ons vermy maar sulke staan plekke.
Groete,
Paul
Al karavaanpark wat EK vermy is n park waar honde toegelaat word, spesifiek honde "wat vir jou gaan." (Dis absoluut mislik!)
In die Kaap is die mense vriendelik, hulle hoef nie DEUR jou staanplek te stap om vriende te maak nie, hulle stap bloot net VERBY jou staanplek dan IS hulle vriende.
Byvoorbeeld : Ons het n Body Board klub in die Strand. Een jaar gelede het dit uit sowat 20 lede bestaan. Nou bestaan dit uit VYFHONDERD EN VEERTIG lede. As ons soggens (06:00) bymekaar kom by die see en daarna koffie drink by ons kiosk DURF n Gautenger nie daar verbystap nie .... hy word DADELIK nadergeroep (soms nadergetrek) en gevra "wie is jy? Vanwaar? Hoe? Wanneer? Een week later het hulle body boards en is hulle lede van ons klub en word hulle betrek by n horde samekomste en ondesteuning. In die meeste gevalle is hulle verstom oor die hartlikheid wat hulle ervaar.
Dis tipies KAAP.
You'll never never know if you never never go
Ek moet darem se dat die gebeurtenis van mense wat deur jou staanplek loop baie min gebeur. Ek dink dit is maar een van die redes waarom mens opge-elie is as dit gebeur.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Al karavaanpark wat EK vermy is n park waar honde toegelaat word, spesifiek honde "wat vir jou gaan." (Dis absoluut mislik!)
In die Kaap is die mense vriendelik, hulle hoef nie DEUR jou staanplek te stap om vriende te maak nie, hulle stap bloot net VERBY jou staanplek dan IS hulle vriende.
Byvoorbeeld : Ons het n Body Board klub in die Strand. Een jaar gelede het dit uit sowat 20 lede bestaan. Nou bestaan dit uit VYFHONDERD EN VEERTIG lede. As ons soggens (06:00) bymekaar kom by die see en daarna koffie drink by ons kiosk DURF n Gautenger nie daar verbystap nie .... hy word DADELIK nadergeroep (soms nadergetrek) en gevra "wie is jy? Vanwaar? Hoe? Wanneer? Een week later het hulle body boards en is hulle lede van ons klub en word hulle betrek by n horde samekomste en ondesteuning. In die meeste gevalle is hulle verstom oor die hartlikheid wat hulle ervaar.
Dis tipies KAAP.
Laat ek dit net regstel, as ek jou nooi is jy welkom maar as jy eweskierlik hier in my staanplek verskyn dan skrik 'n hond en my een Spaniel is nie die bang tipe hond, hy weeg 24 kg's so hy is nie klein skoot hondtjie
Hy gaan jou vreet vir middag ete, ek waarsku mense wat naby my staan dat hulle nie oor die heining moet kom sonder dat ek of my vrou by is nie
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Oppad na die Kamp, net vir die mense wat nie van Honde hou in Oorde nie... Nou so 'n jaar terug met die tent
😃
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
En so het ek onskuldig doof gestrem geraak sonder n deurloop.
Ek sal Eendag weer kamp, maar by 'Pet Unfriendly' oorde.
My 2 Sent.
My wa alreeds, nog net voertuig.
N’ Ander ding wat ons nie aanstaan nie is mense wat rond ry in die kamp. Hulle vat nie die kortste pad uit die kamp nie of ry net bloot rond en stop dan weer by hulle kamp plek. Dit maak onnodig stof en geraas en dampe.

Stem 100% saam,kry oefening... los die kar vir die naweek uit. Tensy die Bier klaar raak
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night