Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
CARAVAN SHOW 27 FEB TO 01 MAR 2026
Hi Almal.
Is julle reg vir die skou wat oor twee weke plaasvind. Ek het al klaar kaartjies vir die Saterdag.
Wie beplan ook om by te woon. Ons gaan al vroeg vroeg daar wees.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ai Leon, ek wou ook so graag daar wees, maar ongelukkig stoot my karavaan my bakkie na Morgansbaai. Ek sal probeer brieke aansit, maar die wa het ook 4wiele, so hy gaan sterk stoot.
Ek wil die Vrydag gaan indien moontlik....darem bietjie rustiger
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ons kaartjies is gekoop, ons gaan altyd op n Sondag, ons bank ongelukkig Kerk, maar gaan vroeg. Teen die tyd wat dit besigraak is ons weer uit.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ai Leon, ek wou ook so graag daar wees, maar ongelukkig stoot my karavaan my bakkie na Morgansbaai. Ek sal probeer brieke aansit, maar die wa het ook 4wiele, so hy gaan sterk stoot.
Kyk Pierre daar is niks wat die ware jakop se plek kan vat nie. Kamp is die beste dink ooit, en die skou wat met kamp te doen het vat tweede plek.
Julle moet net veilig ry en die pad soontoe deel van die vakansie maak.
Ek werk reg agter Galager Estate se gronde. Ma sal my oor die kole haal as ek soontoe gaan sonder haar. So ek moet maar vasbyt tot Saterdag. Sal ook redelik vroeg daar wees en is al weer uit so halfpad gedurende die besige tyd.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
As die skou in Satara is sal ek daar wees.
Groete,
Paul
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hoedspruit?
Groete,
Paul
We were last there in 2012 😏
Daar is deesdae so baie soortgelyke skoue daar buite. Ek besoek gewoonlik net 2....hierdie een en dan Outdoor X wat in Olifantsfontein omgewing is, google wys 16min vanaf my huis. Laasgenoemde was laasjaar puik met heerlike atmosfeer
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
I only visit 2 Outdoor or Caravan shows.
1. Caravan show (Galager Estate)
2. Outdoor and 4x4 Show (Swartkops Raceway)
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Hi Almal.
Is julle reg vir die skou wat oor twee weke plaasvind. Ek het al klaar kaartjies vir die Saterdag.
Wie beplan ook om by te woon. Ons gaan al vroeg vroeg daar wees.
Ons woon in die Kaap. Nie een van julle sê WAAR die karavaan-skou gaan wees waarvoor julle kaartjies gekoop het nie.
You'll never never know if you never never go
Danie, dit is 'n buitelug skou by Gallagher landgoed, tussen Pretoria en Johannesburg.
'n Lekker skou vir jou om by te woon is die Môreson-Malmesbury skou binnekort. Ek dink dis in Maart, maar kyk op internet.
Die kykNET Buite Ekspo Wes-Kaap - Môreson Plaas - Trio Events https://www.ekspo.co.za/ons-gebeure/wes-kaap-moreson-plaas
Living the dream
Dis jammer Cadac is nie daar nie. Ek het 2 jaar terug n klompie GROOOT winskopies by hulle stalletjie gekoop
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dis jammer Cadac is nie daar nie. Ek het 2 jaar terug n klompie GROOOT winskopies by hulle stalletjie gekoop
Dis nou jammer, ek stop altyd daar en koop n klomp van daai klein gas kannetjies teen n ongelooflike prys. As ons daar aankom is dit gewoonlik my eerste stop.
Ek gaan maar hoop hulle is dalk hiedie jaar weer daar dis regtig n groot bargain daai kannetjies!
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Dis nou jammer, ek stop altyd daar en koop n klomp van daai klein gas kannetjies teen n ongelooflike prys. As ons daar aankom is dit gewoonlik my eerste stop.
Ek gaan maar hoop hulle is dalk hiedie jaar weer daar dis regtig n groot bargain daai kannetjies!
Ek het nie Cadac se naam op hierdie jaar se uitstallers lys gesien nie. Ek koop maar gas kanbetjies soos ek sien dis op aanbieding. Ek het nog klompie van November oor....5 vir R100.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Will CARAVANPARKS.COM be at the show this weekend?
Admin.................... Admin................. kooooooowwwweeeeeeeee!! ! ! ! ! ! !
Will you be there?
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Will CARAVANPARKS.COM be at the show this weekend?
Admin.................... Admin................. kooooooowwwweeeeeeeee!! ! ! ! ! ! !
Will you be there?
Ja...ek sien op skou plan hulle is daar
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Will CARAVANPARKS.COM be at the show this weekend?
Admin.................... Admin................. kooooooowwwweeeeeeeee!! ! ! ! ! ! !
Will you be there?
D35

Hi Leon, ja ons sal daar wees op Staanplek D35.
Sien julle daar!😁
The CaravanParks.com Team