Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Brieke en Bearings
More Almal,
Vanoggend besluit ek om gou die bearings maar te gaan although ek dit nooit doen nie.. Tot my skok kom ek agter dat die die 2 voorste bearings by die castle nut se seats saam gedraai het in die dromme en baie slytasie veroorsaak het so ek moet 2 dromme koop of laat regmaak
Waar kry ek so iets in SA ?, Woonwa handelaars hier by my het nie en moet sample inbring dat hulle kan wegstuur om te kyk of hulle kan kry
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Jy kan die Briekdrom se Boor laat Re-Sleeve by Engineering werke.
Ek het destyds op myne Punch merkies in die Boor gekap en Loctite in die Boor gesmeer asook om die Buite Wand van die Brg Cup en in posisie geplaas en oornag laat lê om te 'Set'.
En nog nooit n 'Failure' gehad nie.
Die Loctite kan jy by BMG, Spares shops of Hardware kry.
Dit is n rooi plastiese botteltjie.

Die veiligste is nuwe dromme of re-sleeve.
Jy het seker al Centurion Trailer Spares en Roadque in Silverton genader?
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Dit sou seeker met hoe temperatuure opgetel word. Of met voel waneer jy stop of met n' TPMS. Ek het Tyre Pressure Monitors op en hulle lees ook die temperatuur van elke band. Hulle het al twee punktures uitgewys en dus die bande gered en ander skade voorkom. Hulle sal ook n' alarm gee as die temperatuur oor 50 C (verstelbaar) gaan. Dit het nog nie gebeur nie.
Groete,
Paul
Een keer op die sleep voertuig het ek n' temperatuur alarm gekry op die linker voor wiel. Die kar gou na n' bande plek toe gevat en hulle het toe bepaal dat die rem skyf gebuig is. Die skyf is toe verniet "geskiem" en die probleem is op gelos.
Sit maar TPMS op. Dit bespaar jou baia geld en mooiete en gemoedsrus.
Groete,
Paul
Theo vra ook by die woonwa herstel plekke of hulle nie tweede hans het nie. Aste buig en dan is die dromme nog ok.
Groete,
Paul
Neem jou Remdrom en Brg's na n kar Spareshop of Rem handelaar.
Op my Swift voor die Penta het ek VW Golf Dromme en Brg's vervang.
Jy bespaar Skoolgeld teenoor woonwa en sleepwa handelaars.
Die Punch merk proses is nogals n risiko as jy dit nie reg uitvoer nie.
Die veiligste is nuwe dromme of re-sleeve.
Dennis, jy is absoluut korrek! Die probleem kom in dat met die pons merke, die posisie vir die buite ring van die tapse laer nie meer silindries is nie, en dat dit die laer onnodig kan belas ..... VIR SEKER is daar 'n laer probleem in die vooruitsig! Het dit menigmaal teëgekom toe ek laerfaling ("bearing failures") gedoen het in my professie. Beste is nuwe vellings, of dan "resleeve"
Die 'Punch' merke moet eweredig gedoen word om 'Ovaalheid' op Buitering (Cup) te voorkom wat die 'Cone' (Laer) onder druk mag plaas en verkeerde speling kry.
Die goedkoopste as jy nie weet hoe om te 'Punch' nie, is 'Re'Sleeve' en vra vir materiaal Spec: EN 9 of EN 8 Cond. Q.
Vra ook vir materiaal sertifikaat na 're-sleeving' om jouself te dek teen n materiaal failure.

Ek het daar gewerk voor aftrede en praat met Simon Mabaso.
(011) 626-1242.
Vertel hom dat Dennie jou verwys het vir n goeie afslag en 100% engineering.
Hulle is TUV gesertifiseer.
Dankie, Ek probeer nog nuwe dromme kry want ek dink re-sleeving gaan my netsoveel kos as 2 nuwes (self nie seker van engineering koste)
As ek nie regkom sal ek Simon kontak
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Dankie, Ek probeer nog nuwe dromme kry want ek dink re-sleeving gaan my netsoveel kos as 2 nuwes (self nie seker van engineering koste)
As ek nie regkom sal ek Simon kontak
denniskilia346@gmail.com
Baie Dankie, wag nou vir Hendred om terug te kom na my toe, hulle maak 'n replacement hub... bevestig net bearing grotes want ek wil nie stub axle ook moet vervang
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Eish die een is nou nie 'n lekker probleempie om op te los nie.
As jy seker is dat die Stub axle niks oorgekom het nie is die probleem met helfte verminder. Ek sou 'n nuwe wiel drom gekoop het wat dieselfde laers vat as die oorspronklike.
Sou jy in die toekoms moet onderhoud doen koop mens makliker net een size bearings vir alle wiel stasies
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Theo skakel hierdie ou hy woon in Pretoria 0687671112 sy naam is Wimpie ek is seker hy sal jou kan help.met die regte goed wat jy soek.
Manne, ek het reggekom by Hendred Leicht.. Alko Replacement Hub wat hulle verkoop
R1725.00 vir 2 dromme met bearings, wheel studs en ghries caps ... More gaan optel in Wadeville
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Great Theo!!
Groete,
Paul
Manne, ek het reggekom by Hendred Leicht.. Alko Replacement Hub wat hulle verkoop
R1725.00 vir 2 dromme met bearings, wheel studs en ghries caps ... More gaan optel in Wadeville
Henred Leicht nice find for spares I‘m sure we will benefit knowing about this supplier. I think I have already found something on their website that I have been looking for.
Thanks Theo
Daai lyk na n lekker winkel!
Bly jy het regekom en dankie vir die deel. Hendred Leicht se website lyk ook goed georganiseerd. Dis al die tips en kontakte wat hierdie forum so kragtig maak.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Daai lyk na n lekker winkel!
Bly jy het regekom en dankie vir die deel. Hendred Leicht se website lyk ook goed georganiseerd. Dis al die tips en kontakte wat hierdie forum so kragtig maak.
Ek se jou, soek al van Maandag af dromme, toe kom ek op die klomp af, Lyk my hulle is die groot verskaffers aan meeste van die sleepwa parte winkels.
Ek kon nie daar uitkom vandag maar sal terugvoer gee as ek daar was oor die plek, Nogal ver uit Centurion so as daar iemand is wat iets soek more of dalk Vrydag moet hulle laat weet as hulle in my area van centurion is of selfs Pretoria, ek kan saambring.
Moet bylas, was vandag by Centurion Trailer Parts... selfde 2 dromme in stock... R2800 vir die 2, dan ry ek maar 150 km heen en weer
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night