Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Brandstof Beskikbaarheid
Ek het n vriend wat n Brandstof depo het ,en hy sukkel alreeds om diesel tekry .Hy het gister vir my gesê ons moet sorg dat ons voertuie vol brandstof is ten alle tye .So ek het goedgedink om dit ook vir julle tenoem ,dit is agv die oorlog in die midde ooste ,die straat van Hormuz wat geblokeer word onderandere,hulle verhoed dat die olietenk skepe kan deurkom .Brandstof pryse gaan ook baie erg styg, skerp die hoogte inskiet ,maar ons kan dalk nog betaal ,maar as daar nie is dan sit ons met groot probleme .Ek het gister gesien hulle praat van n styging van R 6.00 n liter op die staduim, maar alles hang af ,soos julle weet van die Ru olie prys ,wat gister op 91 dollar per vat was.
Dankie vir die waarskuwing en raad, Willie. Die voortuitsig in die verband lyk glad nie goed nie. In 'n week se tyd het dinge drasties versleg! Ek het Maandag, voor die styging in die brandstofprys, my bakkie met 'n 63,5 liter ekstra tenk en drie jerrykanne volgemaak teen R17.75 per liter diesel by 'n depot. Vir eers is ek veilig, maar gelukkig ry ek nie meer baie nie en kry die mense wat daagliks ver moet reis, baie jammer en so ook diegene wat binnekort ver moet sleep na 'n vakansiebestemming.
Van die ouer manne soos ek sal nog onthou van die 70er jare toe jy nie oor naweke en na ure branstof kon koop nie en net 80kpu op buite stedelike paaie mog ry. Dit was ook oor n midde oosterse oorlog. Oortredings was tronksake. n Herhaling hiervan en in hierdie geval dalk nog erger is myns insiens moontlik.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek vir vamilie wat eksta baddens het aan/in huis, om die bad vol diesel te maak.
One is never too old too learn
Verstaan ek reg die mense het diesoline in n bad gehou? Dis mos uiters gevaarlik!!
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Panic buy gaan ook aanhelp tot droee pompe
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja en squirrel stoking.
Groete,
Paul
Paul, explain for me "squirrel stoking" please. I try to think of the proper afrikaans equivalent, but only old army terms come to mind
Ek vermoed Paul verwys na die paniek aankope wat party gedoen het voor 1994 en selfs later tydens (of voor ) Covid toe selfs toiletpapier goud geraak het.
Die moontlike prysverhoging is nie tans die probleem nie - die probleem is dat die verskaffings kanaal geblok is.
Onthou ons voer deesdae die meeste van die klaarproduk in omdat ons twee raffinaderye in Durban gesluit het; die een in Kaapstad skaal af. Al wat blykbaar oorbly is Sasol wat afhanklik is van die Midde-Ooste. Ons koop nie by Angola nie en maak staat op Singapoer vir klaarprodukte. Die verhoogte skeepsverkeer om die Kaap gebruik ons voorraad om aan te vul teen belastingvrye pryse. Die resultaat is druk op beskikbaarheid vir eie gebruik.
Hou jul tenks, kanne en voertuie vol.
I have a friend who owns a garage and he tells me that the fears are driven by social media, there is no shortage and they don‘t expect there to be any, the Middle East are not the only suppliers of our fuel. He places orders and supples arrive a couple of days later. His fuel tanks are full 90 000 litres in each tank. They have not been told to expect any shortages. I hope so I still have a loooong way to go.
I suppose time will tell.
"Squirrel stocking" is waneer iemand n' klomp extra ankoop/bestel en dit stoor ingeval hy/sy nie meer kan kry nie.
Ekorings doen dit met neute in die sommer sodat hulle neute het in die winter. Hulle eet so veel as wat hulle will en dan begin hulle neute weg steek. Onder die grond, in gaate in die bome en so aan.
As mense nou begin extra diesel in Jerry kanne stoor vir in geval....dan Squirrel Stock hulle. As baia mense dit doen....panic...dan kan dit aanhelp tot droe pompe.
Groete,
Paul
I have a friend who owns a garage and he tells me that the fears are driven by social media, there is no shortage and they don‘t expect there to be any, the Middle East are not the only suppliers of our fuel. He places orders and supples arrive a couple of days later. His fuel tanks are full 90 000 litres in each tank. They have not been told to expect any shortages. I hope so I still have a loooong way to go.
I suppose time will tell.
Read this report:
https://mybroadband.co.za/news/energy/632423-garage-owners-warn-about-petrol-and-diesel-shortage-in-south-africa.html?utm_source=newsletter
All the detail you may need?
Groete,
Paul
Thanks Paul for explanation.
Plesier. Ek wonder of daar ń Afrikaanse equivalent is?
Groete,
Paul
Die enigste waaraan ek kan dink is;
"opgaar soos 'n marmot"
Dit is egter nie 100% dieselfde betekenis nie. Party mense is hulle hele lewe 'n marmot.
Read this report:
https://mybroadband.co.za/news/energy/632423-garage-owners-warn-about-petrol-and-diesel-shortage-in-south-africa.html?utm_source=newsletter
All the detail you may need?
I read that thats why I asked my mate - his supplier has not implemented any restrictions nor given any indications that they will be doing so anytime soon and supplies are arriving as usual.
Time will tell I did fill up again this morning and will do at his garage on route up the coast.
Did the same Brian. But we are home again and do little traveling in Pta.
Groete,
Paul
The Department of Mineral and Petroleum Resources message : " No immediate risk of fuel shortage in SA, most fuel imports from Nigeria "
Nigeria has no refineries. They export oil and import fuel for themselves. Nigerian oil has been contracted out to Shell and BP. Has Shell and BP not closed up shop in SA?
Yes. But apparently we still do a limited amount of refineing.
The link I posted refers to it.
Groete,
Paul
Lees van talle lande (Frankryk, Engeland en Spanje onder andere) wat hulle nood voorraad ru-olie uithaal om die komende brandstof prys verhoging tot 'n mate te beheer.
Net jammer dat Suid Afrika nie so 'n nood voorraad het (of meer het nie). Onthou julle Lindiwe SiZulu wat ons (miljoen vate?) ru-olie verkoop het. Belaglike lae prys daarvoor gekry en skotvry daarvan afgekom ......... Daar was ons "squirrel stocking" van olie vir die maer jare ook daarmee heen.
Ons raffinaderye in Durban en Kaapstad is ook ten gronde, want "dis goedkoper om brandstof in te voer" ......... ai tog



