Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Beste roete vanaf Johannesburg na Ponta do Ouro
Hallo Almal
Wie van julle het in die laaste paar maande Ponta Do Ouro besoek. Daar is nie baie inligting beskikbaar oor die huidige padtoestande nie. Wat is die beste roete? Ek verstaan die pad oor Pongola na Kosi grenspos is nie van die beste nie. Al die navorsing wat ek doen se Nelspruit - Maputo - Ponta Do Ouro is die beste opsie.
So die vraag is - is die pad oor Pongola begaanbaar of moet ek eerder die Lebombo grenspos aanvat oor die besigste tyd in Desember?
Het ook na die opsie om deur Swaziland te gaan gekyk. Maar, weereens, nie baie inligting is beskikbaar nie.
Sal julle advies waardeer.
As jy Komatipoort om ry stel ek voor jy gaan vandaar Swaziland om na Moz.
Jy ry Suid van Komatipoort af tot by Swaziland. Gaan daar deur die grenspos in Swaziland in. Ry verder suid tot by T-aansluiting. Draai links oos in Moz se rigting. Ry verder tot by volgende T-aansluiting en draai weer links noord in Moz se rigting volg pad tot by Swaziland/Moz grenspos.
Volg die pad in Moz want hy sluit weer aan by die pad wat vanaf Komatipoort na Maphuto toe loop. Kanse is goed dat die pad ook op 'n manier 'n aansluiting sal he na die nuwe hoof pad wat suid loop Ponta toe.
Volg die pad op GOOGLE Earth soos ek verduidelik het. Die twee grensposte is nie baie besig nie.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die ergste gedeelte van die pad Pongola om is die stuk tussen Ermelo en Pongola. Van Pongola af tot by Jozini afdraai praat ek onder korreksie is hier en daar 'n slag gat maar jy moet regtig oppas vir loslopende diere soos boer bokke en beeste in die pad.
Dan die pad na Jozinni oor die damwal tot by Ponto grenspos is redelik okay. Weereens loslopende diere en op die pad is ongemerkte spoedwalle. wees versigtig.
Ek het die twee roetes 'n redelike tyd terug gery so die kanse is dalk goed dat my info baie oud is en daar is dalk iemand met beter inligting.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
My niggie hulle het vroeer die jaar van Nelspruit af deur Swaziland gery af Balito toe om sodoende die pad tussen Ermelo en Pongola te mis. Paaie in Swazi is goed het hulle gese.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ons gaan February by Drakensville kamp en wil net weet wat om te verwag i.v.m die weers omstandighede, as iemand ge-durende hierdie tydperk al daar gekamp het, deel a. s.b met ons, ons was nog net winter maande daar.
Vriendelike Groete
André en Karien Strydom



