Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Bees stroganoff in slow cooker
1 pak bees maalvleis
1 blik ingedampte melk
1 blik gekondenseerde room sampioen sop
1 pak bruin sous mengsel
1 pak eier noedels
plaas maalvleis onder in pot en sprei eweredig uit
gooi nou die blik ingedampte melk oor die vleis
dan die sampioen sop oor die melk en strooi dan die pak bruin sous mengsel oor
kook of op hoog 4 ure of op laag 6 ure roer die mengsel so elke uur
kook tot die vleis heeltemal gaar is en die room mengsel lkr romerig
kook nou die eier noedels tto sag in kook water
dreineer en gooi in die pot en meng goed deur met die vleis mengsel
kook vir nog so n 15 minute sodat die eier noedels lkr saam met die vleis mengsel in kook
skep uit en geniet
as jy nog n bietjie meer geur aan die pot wil gee gooi so n koppie op gekapte sampioene so n uur voor dat jy die eier noedels by voeg in die pot en roer goed deur



