Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
Bande en rims te koop
Ek het Vrydag nuwe band en rims bestel. En kry dit volgende week. Ek sit nou met 3, 5 gat with rims met Dunlop bande op. Die bande lyk mooi, ek persoonlik is maar n 5 - 6 jaar band man. Hierdie is 2019 so gaan vir 7 jaar en die spaar 2010 wat belaglik oud is. Ek sou wou raai dat iemand dalk die rims wou koop en die bande laat gaan. gedink R1200.00 vir die lot. Die rims op die wa lyk nog goed. Die spaar is ook goed, maar vorige eienaar het die binnekant wel gespry. Ek sal fotos plaas as iemand belang stel hier en ook dalk net se of R1800.00 n regverdige prys is? Ek sal dit op die verkopeforum plaas later die week met foto's van spaar ingeluit.
Maar hier is net n paar fotos van hulle.


U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Onthou om jou TPMS af te haal.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Yes, nee ek sal hulle beslis nie vergeet nie. 💯👍
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Wys bietjie die rims wat jy gekoop het Dries... daai goed trek my altyd... ek het my bakkie ook helemal verander met swart rims en swart fender flares... moet nog net die stickers doen, die is volgende sonder die skrif en die spaarwiel op sy gat en die swart bo kant onder die vensters verby

Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Nee wat Theo, niks veel oor om huis toe te skryf nie. Party van julle sal se dis dalk geld mors. Ongelukkig is ek redelik OCD of soos my vrou se CDO. So ek het weer dieselfde rims gekoop, my ou rims wat ek met die karavaan gekry het is net nie meer so mooi nie. Hulle het n paar merke op wat my grensloos eriteer. So ek het weer net die oorspronklikes gekry. Ek is n ou wat hou om iets oorspronklik te hou, plak nie eers n sticker op my kar of karavaan wat nie oorspronklik daarmee by die fabriek uit gekom het nie. Dit het my n tydjie gevat om die TPMS monitor op my Dash te sit. Ek is nou darm daar waar as dit nie te sleg lyk nie en wel my lewe makliker maak en nie die buitekant van kar en karavaan affekteer nie sal ek n verandering oorweeg. Ek dink ek sal n goeie wetenskap eksperiment wees.
Julle sal sien ek het weer Dunlops opgesit. Dit was die beste prys vir n premium band. So ek wou nie meer spandeer op n band wat oor 5 jaar nog so nuut soos my ou bande lyk nie. En die Dunlops het darm al oor die jare hulle self in ons lang goed bewys.

U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ek ken van, ek het ook 'n TPMS gekoop, nog nie opegsit binne in die kar nie, wat my meer pla is die liggie wat skyn in die nag, ek mis my C4 Citroen nou nog waar jy die hele dash kon afsit in die nag dat alles donker is as jy ry in die donker, Nie eers die radio het lig gemaak as jy as jy die dash doodmaak.
Ek plak ook nie stickers maar my groot bakkie moet ek plak op klein merkies op die klap agter en die een kant agter toe te maak, al wat ek weet is jy spray nie op 'n metallic as dit nie werklik nodig is nie... Ek moes die voor Bumper en die Bonnet laat oorverf het nadat ek iemand se hele hek stukkend en interkom paaltjie plat gery het toe ek nie kon sien nie, nadat my een oog helemal ingegee het, Die oog hospitaal kon dit darem regmaak na 2 operasies, Moet se dis was my vrou se skuld.. 😂 Sy het gese jy sal gaan werk en toe ry ek met net een oog en my helper sit en slaap..
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night



