Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
April vakansie 2027
Dog ek herhinder almal net:
- Aan almal wat nog werk: Skole sluit 19 Maart en heropen 6 April. En die Sanparke se besprekings vir die vakansie maak amptelik oop 21 April - volgende Dinsdag by die kantore, en dan die 22 ste April op die internet vir aanlyn besprekings.
- Pesionarisse, bly weg die kampe is mos dan maar besig, ek dink julle geniet die stilte en kalmte gedurende die af seisoen tyd.
Ek wik en weeg nog of ek moet boek, die park is regtig baie mooi net baie ryg, nie dat dit my vreeslik pla nie. Waaroor ek bekommer is lyk my die weer is deesdae op sy kop, en die vloede voel vir my in laat Desember tot Maart is dalk n ding wat bly. April sit mens met al die skade en toe paaie...
Ek sal graag Kgalagadi wou probeer, maar ek weet nie of 'n mens met 'n voorwielaangedrewe kar en padkaravaan daar kan kamp nie? Almal se die netjies en ook baie rus vir die siel plek? Enige kommentaar sal interessant wees om te hoor.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Andries, in Kgalagadi kan jy baie gemaklik by Twee Rivieren kamp. Die pad na Nossob of Mata Mata is baie sandering en sinkplaat. Hou dus by 2R met die padkaravaan en kuier daarvandaan in die park.
Groete
As Theo says, you will have no problem getting to Twee Rivieren.
Follow tyre pressure recommendations and you should not get stuck in sand(on game drives). Many sedans are used.
We have used TR as a base 4 times now (3 to 4 weeks) and are happy to do that again, ie one sees enough despite the restrictions.
I believe that they have started with the new ablutions at TR (old were fine/good) so may be a bit disruptive for a while (and contractors around).
Living the dream
Andries jy het gepraat van nagdiere in die kamp ....
At Nossob we regularly had jackal in the kamp, but don't recall any in TR.
But TR has had the odd lion visitor.
Also African Wild Cats, neighbour had a caracal nearby, plenty ground squirrels and mongooses and with the right wind scorpions (the thick tailed variety).
Had a puffadder on the ablutions step one night, Cape cobra raided the bush and tree at my campsite....
Then Verreaux Eagle-Owl swooped silently overhead and landed on shade canopy roof...
Pearl-spotted Owlet raiding nests...
Raptors spying the campsite for unsuspecting prey...
Etc etc...
You don't have to leave the campsite to experience the wild (never-ending the bird life)
Living the dream
Living the dream
Ons het vir die laaste 3 jaar in Februarie of n' cycloon (Freddie) of a troppical storm of hierdie jaar se vloede gehad. Ons gaan gewoonlik April/Mei/June na die nabuurige lande. Ons bly weg uit die Widtuin. Dan weer Jullie tot begin December in die Wildtuin.
Twee Rivieren is maklik bereikbaar (pragtige teer pad) met n' pad woonwa. Gooie plek om dan na die ander kampe se chalets te gaan oornag. April / Mei volgens my is die beste tyd in die Kgalagadi.
Andries is jy nog op skool dat jy so uitkyk vir die skool vakansies ;-))
Groete,
Paul
Lekker oorslaapplek oppad Kalaghadi toe is Red Sands net buite Kuruman. Veilig en enig wa kan dit bereik.
Oppad Kalaghadi toe, kan jy netsowel by Augrabies oorstaan vir paar aande. So effe af van die pad, maar die moeite werd.
Nog nie n pensioenaris nie, maar geniet die buite seisoen in wildtuin. Ons bespreking by Satara 3 jaar terug was oor einde van Julie skool vakansie geval en begin van buite seisoen......dit was regtig n stilte na die storm, ongelooglike verandering gewees. Maar so kry elkeen sy beurt....binne seisoen, buite seisoen en lang tydperke tydens pensioen
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ja-nee, Paul, ek het 12 jaar hard gewerk om uit die skool te kom en toe weer 4 om terug te gaan. Partymense leer mos nie n les nie... :-)!!!
Ek dinkek gaan April dan n mis gee by Kruger en by Kalaghadi probeer.
My vrou will ook bietjie by Drakensberge gaan probeer. Ons het jare terug by Champaign Castle vakansie gehou, vir kort rukkies want a kamer is maar vrek duur, nou on bekostigbaar.
Het julle dalk idees van lekker karavaan staan plekke in die Drakensberge?
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Jammer ek dink ek is besig om dalk die "topic" te verander. Ek sal n nuwe lyn begin vir drakensberge.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ons ken net Mahai in die Drakensberg. Maar na dat all die boome aff gekap is en die plek oorstroom word deur groot 100 plus toer groepe gaan ons nie meer nie. Die enigste kamp wat jy van die kamp stap roetes het.
S jy is in die onderwys. Eiii so skool vakansies vir jou!
Groete,
Paul
Talking about the Kgalagadi made me 'lus' and to look at availability, I have booked for May and into June 2026 .... mostly camping but a few gaps in chalets.
dankie Andries
Living the dream
Ja die skool vakansies is lekker baie, maar n moerse straf as jy weggaan. A real catch 22. Maar ek kla nie ek vat hulle, deesdae se jong mense maak jou mal gedurende die kwartale van skool gee, en dan sit jy nog die ouers by ook.... EINA!!!
Richard, I am glad I could spark some old memories, and you are on your way to Kgalaghadi. I am thinking of possibly going during the April holidays 2027 now that I know a front-wheel drive car and a road caravan should cope.
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad



