Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
40% Korting vir Pensioenarisse NKP
Dit is vir my verwarrend ten opsigte van die datum en en kampe waar hierdie korting van toepassing is.
Soos ek dit verstaan is n kamp soos Satara glad nie deel van die pakket nie.
Kan iemand lig werp op die onderwerp?
Joos, op die lys van kortings is die heel eerste ry van toepassing op kampering. Dit lees "All National Parks" en dan by die 4 periodes waar die korting geld lees dit "40%". Hierdie periodes sluit skoolvakansies en naweke vanaf Vrydag tot Sondag uit.
Onder dit is dit "Accommodation" wat dan per Park die tent en chalet akkommodasie dek. Dit het verskillende kortings vir sekere kampe, bv Satara se akkommodasie in die eerste periode 2026 bied net 20% korting.
Vertrou dit klaar die verwarring op.
Groete

Dankie, ouderdom is regtig nie vir sussies nie. Ek gaan weer kyk en sien of verstaan.
Baie dankie
Soos Butts verduidelik het.
Groete,
Paul
Volgende feb is ek op pension wil ook graag n maand toer doen innie wiltuin
Haak daai wa kamp bly koning
Joos, op die lys van kortings is die heel eerste ry van toepassing op kampering. Dit lees "All National Parks" en dan by die 4 periodes waar die korting geld lees dit "40%". Hierdie periodes sluit skoolvakansies en naweke vanaf Vrydag tot Sondag uit.
Onder dit is dit "Accommodation" wat dan per Park die tent en chalet akkommodasie dek. Dit het verskillende kortings vir sekere kampe, bv Satara se akkommodasie in die eerste periode 2026 bied net 20% korting.
Vertrou dit klaar die verwarring op.
Groete
Maar is kampering 40% afslag by alle kampe in die wildtuin? ....ingesluit Satara en Lower Sabie?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Camping at all camps at all National Parks Geert. Insluitend alle kampe.
Dit is ook automaties as jy oor sestig is. Jy vra nie daar voor nie hulle stelsel gee dit automaties op ground van jou ID se eerste 6 syfers. So as jou ID begin met 660416 sal jy van more aff qualifieseer.
Groete,
Paul
Daai 40% af maak dat ons lekker lank in Kruger kan rondkuier. alle kampe soos Paul sê.
Ek beplan letterlik ons besoeke aan Sanparke om altyd binne die afslag periodes te val.
Dankie julle....klink na lekker besparing. Wildkaart kostes bly seker dieselfde?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Dankie julle....klink na lekker besparing. Wildkaart kostes bly seker dieselfde?
Ja ongelukig.
Maar die 40% is ook van toepassing op game drives en morning en afternoon walks.
Nie op Wilderness Trails nie.
Ons gaan party keer ook buite die 40% afslag tyd maar sorg dat dit oorfleul. Ons bly langer as die 40% tydperk.
Groete,
Paul
Camping at all camps at all National Parks Geert. Insluitend alle kampe.
Dit is ook automaties as jy oor sestig is. Jy vra nie daar voor nie hulle stelsel gee dit automaties op ground van jou ID se eerste 6 syfers. So as jou ID begin met 660416 sal jy van more aff qualifieseer.
Kan mens aanlyn bespreek of moet inbel by Sanparks?
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
'n Mens moet inbel. Ek gebruik 'n tak in die Kaap, word vinnig en professioneel afgehandel. Dan is daar ook 'n latere betaaling nie onmiddelik soos 'online'.
Living the dream
'n Mens moet inbel. Ek gebruik 'n tak in die Kaap, word vinnig en professioneel afgehandel. Dan is daar ook 'n latere betaaling nie onmiddelik soos 'online'.
Dankie Richard. Jy bedoel n plek soos Ezibookings kan ook help? Andersins kan ek Sanparks hoofkantoor toe ook gaan....hulle is so 15min se ry vanaf ons huis
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek weet nie van daardie maatskappy, ek gebruik 'n agentskap
Living the dream
Geert, ek doen al my Sanparke besprekings deur Ezi bookings. Flinke diens, die foon word dadelik beantwoord.
[quote]1012,250217678[/quot
Kan jy deur hulle bespreek sodra besprekings vir die betrokke maand oopmaak, of eers die volgende dag?
Never too old to have a happy childhood
Frans, as ek korrek onthou, kan mens die dag wat besprekings oopmaak, hulle maar bel.
Probeer gerus, jy mag dalk net 'n oproep mors, as ek verkeerd onthou