Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22963 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18426 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6684 |
| BrianB | 5917 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3677 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2294 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1816 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1521 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1420 |
| George | 1408 |
| Louvan | 1342 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 913 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 561 |
| Willie54 | 517 |
| Herman | 451 |
Platinum Member | 250 + |
| Joe Stieger | 449 |
| LEEN | 425 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 351 |
| Pontius | 308 |
| Grompie | 297 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| Joos Pretorius | 204 |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 183 |
| Driesvan | 181 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| HarryOpieTremspoor | 148 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
2014 Sprite SW Tourer bedlampies
Die een LED bedlampie bo die bed van "Awol" is defektief (net 3 van die 6 liggies brand) en ek wil die vervang. Geen probleem ......? Ha!!
Die lampie skroef vas aan die onderkant van die rakkie, die gloeilampie self is binne met twee skroefies vas, maar verniet of ek die gloeilampie kan uitkry uit die houer/omhulsel - dit is los, kan beweeg, maar iets moet gebeur om dit uit te kan kry. Ek neem aan (?) dat die buitenste gedeel seker moet uitskroef of uitgedruk word, maar ek wil nie onnodige skade veroorsaak nie.
Ek het selfs elke liewe werkswinkelhandleiding op Internet probeer raadpleeg, maar te verniet!!
Aarde dat so 'n probleempie nou tot kopskudding kan lei!!! Enige raad?? ASSEBLIEF?
Hi Nico, kan jy dalk n paar fotos plaas?
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Ek vermoed die voorkant van die liggie moet dalk afskroef om die LED te vervang. Foto sal help om meer advies te kan gee.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !



