Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22984 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18430 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6701 |
| BrianB | 5931 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3699 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1522 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1422 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1345 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 830 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 672 |
| Benkie | 605 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 564 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 461 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Pontius | 310 |
| Grompie | 308 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Stephan | 185 |
| Ad Rem | 184 |
| Driesvan | 183 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
| Jaada | 125 |
| Lewies | 116 |
2014 Gypsey Regal Canopy Poles Out lay
Morning - I have a 2014 Gypsey Regal and want to know if somebody can help with lay out of the rally canopy poles. How many poles needed for rally.
Someone told me only the 3 in front.
My current rally have sleeves on both sides for top poles and a scetch I saw a while ago indicates that rally have poles front and sides.
Why I am asking bought the caravan from Loftus Caravans and missing some poles. Can someone give me more feedback on this.
Hi Willem. Welkom hier op die forum. Hoop julle gaan duisend genot volle aande in daai wa van julle kamp.
Die Rally Canopy het net die basiese pale.
- Regop paal voor in die middel.
- Regop paal op die hoeke aan elke kant
- 'n Kort paaltjie wat teen die karavaan in die middel die nok verskaf aan die dak.
- En dan 'n dwars paal van die kort nok paaltjie af na die middel paal voor.
As jy die rally koop behoort dit die minimum pale te wees wat jy by kry. Sodra jy rally kante koop, behoort jy 'n soortgelyke dwars paal soos die middel een, saam met die kant te kry wat help om die dak stewig te hou aan die kant. Let wel die paal word verskaf saam met die sykant. So as jy beide sykante koop moet jy twee pale kry.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Baie dankie- waardeer.
Loftus Karavane is baie behulpsaam en alreeds laat weet moet wa inbring en hul sal alles op slaan en seker maak al die pale word vervang wat kort is.
Bly dat jy my kon uit wys hoeveel pale benodig word. Maak nou vir my sin oor die kant pale nodig sodra jy kant seile doen. groete
Leon, jou uitleg/aantal pale is OK, maar ek dink so n tent gaan nie volledig styf span indien daar nie OOK twee dwarspale is horisontaal tussen die voor-hoekpale en die middelpaal voor nie. My awning is so en dit werk goed. DAN : alle pale moet van die tipe wees wat in lengte kan verstel, die die draai-van-tipe
You'll never never know if you never never go
Welcome Willem.
Die idea van n' rally tent is om dit eenvoudik en maklik opslaan baar te maak.
My Gypsey rally het net voor 3 regop paale en een horisontaal paal in die middle hehad.
Die extra voor kant het extra voorste horisontaale paale hehad en die extra kante het geen extra paale gehad nie.
Nie baia netjies nie maar eevoudig en vinnig om op te slaan.
Groete,
Paul
Leon, jou uitleg/aantal pale is OK, maar ek dink so n tent gaan nie volledig styf span indien daar nie OOK twee dwarspale is horisontaal tussen die voor-hoekpale en die middelpaal voor nie. My awning is so en dit werk goed. DAN : alle pale moet van die tipe wees wat in lengte kan verstel, die die draai-van-tipe
Ek het my terugvoer gebaseer op die twee Penta karavane, Classique en Exclusive wat ek nou het. Almal van hulle se Rally pale het so gewerk.
Dit is net die Sensation wat ons gehad het waarvan die Isabella tent se Rally ook dwars pale gehad het tussen die voorste pale.

Hier is my Exclusive se Rally tent selfs sonder die kant dwarspale na die hoeke toe want ek het nie die kante vir die rally op nie.
Werk 100% nog al die jare.
Danie jy moet onthou in die tyd wat die Jurgens Expo, met die skuifbare bed, net uitgekom het, het die modulere tent ook vir die eerste keer sy verskyning gemaak. Toe was die 1st dak van die hoof tent ook die Rally en die het soos jy tereg se ook die pale tussen die regop pale gehad. Die 2de dak (stoep) van hoof tent kan mens dan 'n paar van koop en hulle aan mekaar ritz met die pale wat saam met dit kom. Modulere konsep.
Toe ek my Classique gekoop het in 2011 toe is die Ou rally konsep weer terug want daai Rally het gewerk soos al twee my Pentas sin en selfde as die 2011 model Exclusive wat ek nou het.
So in kort ek weet van die tyd wat die Rally eintlik net die 1st dak van die hoof tent was en ja hulle het dwarspale tussen die regop pale gehad.
GOD IS ALTYD TEENWOORDIG
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Die Regal het nie 'n paal teen die karavaan wat die nok oplig nie.. Trek net vas deur die gleuf en reguit verstelbare pyp reguit vorentoe... Net Jurgens en Sprite het daai pyp nodig wat die nok lig, 3 pale vorentoe weg van die woonwa en 3 voete .. dis al wat nodig is en dan trek jy net styf met die toue
6 verstelbare pale in totaal
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
Soms wonder ek of ek sal regkom om self voltent op te slaan. Ek dink ek het dit laas met my vorige karavaan in 2017 gedoen....ons doen dit net as ins Desember Dolphin toe gaan, maar dan doen helpers dit....so ek lees en leer ook hier
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
More en welkom, wens jou goeie jare toe met jou Regal. Loftus karavane het n goeie reputasie na my mening so hulle sal jou tent opslaan en hulle woord hou om vermiste pale te vervang. Vat sommer n paar gekluerde insolation tape saam en merk die pale terwyl hy op is.
Ek het op die forum by iemand die Regal boekie afgelaai met vol tent en rally tent uitleg, netjies met gekluerde kodes in. Ek kan net om die dood toe nie die (jammer) donnerse ding oplaai nie. Ek sukkel altyd om fotos te laai, maar vanoggend het ek op gegee. Miskien moet iemand as dit moontlik is net instruksies hier of op n nuwe "chat" net verduidelik... Ek kom tot waar die leer wys hy is gelaai en as ek terug gaan na die folder toe dan is hy nie gelaai nie. Ek is maar dom met die goed.
Stuur dalk jou epos adress dan stuur ek jou die boekie aan.
Groete
Dries
U woord is n lamp vir my voet en n lig vir my pad
Dankie bly ek kan op die blad soveel inligting kry vir raad en ander inligting wat almal bereid is om te deel.. Sal die uitleg van tent en rally waardeer. e-mail willie@cnssa.co.za
Soms wonder ek of ek sal regkom om self voltent op te slaan. Ek dink ek het dit laas met my vorige karavaan in 2017 gedoen....ons doen dit net as ins Desember Dolphin toe gaan, maar dan doen helpers dit....so ek lees en leer ook hier
Ons slaan ook min die vol tent op. Net as dit reen of winderig is. Ons slaan wel al twee dakke op waneer die staanplek dit toe laat. Ons tweetjies sit die twee dakke op in 30 minute. Ons het dit seeker al 1000 keer gedoen. Daar word nie gepraat nie.
Ek verlang na die Bosveld......
Groete,
Paul
Waardeer die welkom boodskappe - vorige inligting wat ek gestuur het met fotos net om ons behoorlik voor te stel.
Ons het ook caravan movers op karavaan gesit deur EWIKS caravan movers waaroor ek en vrou baie bly is oor. Moeilik om op ons ouderdomme karavaan rond te stoot. Baie in ons noppies oor die .
Kon party keer nie lekker karavaan op sy plek kry met bakkie .
Ons vat nou die 11de Oktober karavaan na Loftus Karavane Randburg vir die pale en sal terugvoering gee oor die. Groete
Weer welkom Willie en Lydia.
Ja, vir ons is die mees belangrikste extras in volg orde die movers en dan die lug reeling. My koordloose boor wat gebruik word vir die hoek stutte en die in-skroef penne maak ook dinge makliker. Ons gebruik ook gereeld venster oortreksels. Dit hou die son uit en gee privaatheid sonder om die woonwa binne donker te maak.
Groete,
Paul
Welcome to the forum Willie and Lydia.
Nice set up, air con and movers already in place!
Weer welkom Willie en Lydia.
Ja, vir ons is die mees belangrikste extras in volg orde die movers en dan die lug reeling. My koordloose boor wat gebruik word vir die hoek stutte en die in-skroef penne maak ook dinge makliker. Ons gebruik ook gereeld venster oortreksels. Dit hou die son uit en gee privaatheid sonder om die woonwa binne donker te maak.
Paul are your 'oortreksels' your fly screens?
I bought stickers from stationery section and grouped my poles accordingly. When breaking camp i taped the poles in their set bundles with masking tape.
Now-a-days having done it enough times they are loose and straight forward.
Us, old toppies, are quite capable of erecting the double tent ourselves. I also take the effort of swinging the stays and hammering in pegs as 'excercise'. With sides up i hammer in pegs at all the designated spots. This helps stableize the tent against wind. Also use the upright pegs with rings to stop the vertical poles from moving and tie down each pole vertically at their base. And have a storm strap or two.
Living the dream
No Richard. They look like this. We have some spare sets for an Exclusive. My wife makes them.
Groete,
Paul
The fly screen (mosquito mesh) is inside the caravan over the window. It does not give you thermal protection nor privacy. It just keeps the gogas/mozies out when the window is open. Esential in a malaria area where there is no power and it is hot.
Richard, Are your roof vents still ok? Mine has never given trouble again.
Groete,
Paul
The fly screen (mosquito mesh) is inside the caravan over the window. It does not give you thermal protection nor privacy. It just keeps the gogas/mozies out when the window is open. Esential in a malaria area where there is no power and it is hot.
Richard, Are your roof vents still ok? Mine has never given trouble again.
If i remember correctly, my 'screw' fix is still holding but i have done another 1 or 2 via your method of cable tie. (I open and close them with both hands very gently.)
We have not tried the window fly screen yet. The window covers look effective esp 'shadeless' Kgalagadi where i let my silver sail hang over the edge. Other than the bathroom window our windows are always closed.
Do you have one over your bathroom window ...... stop the peeping Toms?
Living the dream
"with both hands very gently" me too. It seems to be a design problem. Strange from Dometic. They have exceptional quality.
Yes. All the windows. But those peeping Toms will only see Rusty....or has that changed? Or is that what you are woried about? :)))
Groete,
Paul
Peeping Toms... Is this a new thing in the caravan parks ?
Slaat ek nou die English 😬
Caravan Master by day, Mosquito Buffet by Night
No, Paul, no change .... I was given a 'vinyl' to stick on the window but have not got round to it .... forgotten the instructions.
Theo, Paul had an 'encounter'
Apologies Willie and Lydia for 'kaaping' your thread.
Living the dream



