2000 GYPSEY REGAL For sale
OORSPRONKLIK EN PRAGSTUK.
4-Bed Gypsey Regal Karavaan, 2000 model so-te-sê NUUT.
Hier gaan dit oor die uitmuntende toestand en alles wat ingesluit is:
* - Battery met intelligent charger.
* - Voltent en extension stoep PLUS dubbel rally met 'n stel sykante en kan aan die hooftent vasgerits word.
* - Aluminium aanhak tafel.
* - Dubbeldeur yskas/vrieskas.
* - Vanity wasbak binne asook 'n opwas wasbak, albei met lopende water.
* - Gasstoof.
* - Mikrogolf.
* - TRAPEZIUM Stabilizer.
* - EILANDBED plus groot dinette met tafel vir 4 mense wat nog 'n dubbelbed kan maak.
Bederf jouself en jou gesin met seker die mooiste opgepaste REGAL in die land.
Padwaardigheid ingesluit.
Inruilings welkom.
In Centurion Gauteng.
www.topcaravans.co.za.