Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
Relaxed Camper | 21111 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
Leon | 17166 |
Pluto Member | 4500 + |
Fred | 5518 |
Bostoe | 5363 |
HM | 4790 |
BrianB | 4744 |
Saturn Member | 2000 + |
PietG | 2390 |
Jan Meyer | 2294 |
mulderpm | 2218 |
Lennie | 2153 |
Kanneman | 2100 |
Proffie | 2034 |
Jupiter Member | 1450 + |
Chris Boucher | 1833 |
Swanie | 1819 |
Froggy | 1708 |
Nico | 1658 |
steamer | 1658 |
Karoo Klong | 1648 |
Hennie Botha | 1611 |
Duncan | 1560 |
Neill and MArg | 1452 |
Mars Member | 1000 + |
Dansan | 1448 |
Butts | 1393 |
Louvan | 1113 |
George | 1042 |
Moon Member | 700 + |
RichardJ | 973 |
Gerden | 898 |
Chris Centurion | 782 |
JohanMarais | 775 |
Titanium Member | 450 + |
Paddyandpaul | 679 |
Fanie | 675 |
ELU | 654 |
Photoman Alex | 634 |
snys | 631 |
Benkie | 574 |
Douglas Green | 566 |
Andrew | 508 |
Tjaart | 474 |
Platinum Member | 250 + |
Joe Stieger | 442 |
Errol | 440 |
Harv | 416 |
Andre Smit | 413 |
Rare Breed | 393 |
Elleebee | 388 |
Nabro | 366 |
Willie54 | 360 |
LEEN | 353 |
survivalist | 325 |
Kurper | 296 |
Oumens | 284 |






Take alot courier flater: Uiters swak
My vrou het Å item bestel deur Take Alot.
Volgens die Taxi "strike" het die aflewering langer geneem as gewoonlik.
Inderdaad sit ons gister en wag dat haar pakkie tussen 17h00 - 19h00 afgelewer sal word volgens hulle Courier maatskappy nadat ons 2 weke sit en wag en my vrou hou die "Tracking" daagliks dop.
Teen gisteraand om 20h00, nog niks.
Teen 21h00 verkies ons maar slapens tyd.
Vanoggend toe my vrou op "Tracking" ingaan, wys dit dat die pakkie afgelewer is teen 20h45 en dat sy geteken het daarvoor sonder enige telefoniese kontak deur Courier.
Sy kontak Take Alot vanoggend en hulle reken dat alle pakkies teen 19h00 afgelewer moet wees, andersins her-skeduleer hulle die datum.
My vraag is:-
- Wie is skuldig tussen Take Alot of Courier maatskappy?
- Hulle het nie eens Å stelsel inplek wat verwys na Å "Pin" nommer of bewys van ID nie.
- Gewoonlik het sy geskakel as ons uitstedig is dat die ontvanger sal wees: ?????
Hierdie bestelling was nie kleingeld nie, maar skoolgeld veral as jy afgetree is.
Nou wag Take Alot vir die getende waybill vanaf Courier wat eers teen Maandag sal wees en dan stappe neem.
Wat gaan beteken: Sy is die "LOOSER", maar hulle vergeet van hulle nalatige ontvangs sisteem wat nie inplek is nie.
Doen bestellings COD.....dan sal hul sorg dat dit in regte persoon se hande beland.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Hier by ons is n takelot depot.Laat dit daar aflewer en gaan haal dit daar.Baie goedkoper en jy het jou telefoon met barcode nodig om dit te vat.
We ordered something on Friday from Takelot tracking showed it would be delivered in Monday - this morning tracking showed it would be delivered today and we took delivery this afternoon.
Dis jammer om te hoor jy het probleme met Takelot. Ek het net goeie ondervindings met hulle. Hulle lewer gereeld vroeër af as wat hulle aanvanklik genoem het. As daar onbevredigende of foutiewe artikels is kom hulle hul onderneming na. Eenmaal toe ek n SSD teruggestuur het omdat hy nie reg wou werk nie en die verskaffer nie binne die voorgeskrewe tyd gereageer het nie, het hulle n nuwe gestuur. Toe daag die "foutiewe" een ook op getoets en reg bevind. Toe ek hom weer toets toe werk hy. Ek is nie eers versoek om een terug te stuur nie. Hulle it TOPS in my boek.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven
Ek koop gereeld produkkte by Takealot en laat dit by
my huis aflewer.
Aflewerings geskied gewoonlik voor die datum wat hulle oorspronklik gesê het dat dit sal geskied en deurgaans voor 10h00.
Het nog altyd net puik diens van hulle gekry.
Moeg geploeg.
Ek kan ook net getuig van puik diens deur Takealot.

Al 2x fake/cheaper produkte gekry waar dit as oorspronklik geadverteer is. Gelukkig refund hul maklik....net jammer hulle vat nie hul suppliers daaroor vas nie. Gelukkig bly ons in Pretoria waar meeste produkte goedkoper in omliggende winkels beskikbaar is.
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Ek vermoed as 'n verskaffer meermale swak produkte verskaf wat vervang of vergoed moet word, sal Takealot hulle wegwys. Takelot se reputasie hang immers daarvan af.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Ek vermoed as 'n verskaffer meermale swak produkte verskaf wat vervang of vergoed moet word, sal Takealot hulle wegwys. Takelot se reputasie hang immers daarvan af.

Nee...hulle doen nie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Oulike The Courier Guy advertensie
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Die kamp was vol hierdie naweek vanaf Vrydag agv Å„ 4x4 Pret dag Saterdag.
By die ingang is die restaurant en kroeg.
Seker het enige dronkgat Vrydag aand geteken ongeag man of vrou, want hulle weet dat hulle huiswaarts terug vandag.
Die eienaars soek nou ook die W/Bill om handtekening te identifiseer.
Daarom noem ek: We were the loosers.
Ons sal seker dubbel die prys moet gaan betaal by GAME, Bela-Bela wat beteken on betaal 3x die prys soos ge-adverteer deur Take Alot.
Tenminste weet ons, ons het die item.
Ons het al telkemale bestel van Take Alot sonder enige probleme, maar hoekom nou met ? vol kamp??
Iemand was oor die kole gehaal of voorkom slegte advertensie.
My vrou kry nou Å SMS: HULLE HET FOUTEER EN VRA GROOT VERSKONING EN DIE PAKKIE IS NOG BY DIE WAREHOUSE EN SAL VANDAG AFGELEWER WORD.
Hoe is dit moontlik? Volgens Tracking is hy Vrydag afgelewer teen 20h45 en dat sy persoonlik geteken het daarvoor.
Iets maak nie SIN nie???, maar ons is bly dit word vervang.
Happy to hear they are promptly sorting out their mistake.
It takes a problem to prove the companies worth and whether they have customer service or not, in they way they respond to problems.
I placed an order with TakeaLot and the next day my son phones from Joburg. My previous order was a present for my first grand child. When placing the order I did not 'see' the delivery address. Phoned in. They could not reroute as it is our for delivery. But I could cancel the order, get a refund a replace order with correct details.
She did this promptly, all sorted. That scores 10/10 in my book.
Living the dream

Enige iets om jou Moermeter Rooi toe te Druk!!!.
My vrou kry nou Å„ boodskap: DELIVERY RE-SCHEDULED TO TUESDAY.
Ek begin wonder wie beskerm wie nou???
Nooit ooit weer Take Alot vir ons nie.
Dis nie lekke as n ou so rond geneek word nie
Haak daai wa kamp bly koning
Jy sal my nie glo nie Shaun.
2- Ure na boodskap, vind aflewering plaas.

Enige iets om jou Moermeter Rooi toe te Druk!!!.
My vrou kry nou Å„ boodskap: DELIVERY RE-SCHEDULED TO TUESDAY.
Ek begin wonder wie beskerm wie nou???
Nooit ooit weer Take Alot vir ons nie.

Re-Scheduled ð
WAARSKUWING:
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸËÂ

Enigiemand kan n fout maak en as hy sy fout erken en regmaak dink ek n mens moet dit aanvaar en dit nie teen hom hou nie. Omdat Takealot so n goeie nuttige diens lewer dink ek jy skiet jouself in die voet as julle boikot.
Het is beter rijk te leven dan rijk te sterven

Enigiemand kan n fout maak en as hy sy fout erken en regmaak dink ek n mens moet dit aanvaar en dit nie teen hom hou nie. Omdat Takealot so n goeie nuttige diens lewer dink ek jy skiet jouself in die voet as julle boikot.

Die feit is, hulle ry verby Modimolle na Pietersburg en op terugkeer stop hulle eers hier????
Daarby moes ek my dokter afspraak kanseleer en sit en wag nou tot volgende week Woensdag.
Ek dink nie Takealot het hier fouteer nie. Hulle kontrakteer met 'n koerier, en het nie beheer oor die koerier se doen, late en nalatigheid nie. My ervaring van Takealot is dat hulle absoluut puik diens lewer.
Wat die moontlikheid van dronkgatte wat 'n pakkie kan kaap beterf, ek dink julle moet dit volgende keer in gedagte hou en die betaling liewer as kontant by aflewering reel. Dan sal dronkgatte julle goed verseker uitlos.
It is not how old one is that matters, it is how one is old that matters. One do not stop playing because one is old ââ¬â one is old because one stopped playing.
