Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22992 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18434 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5937 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3712 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 675 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 566 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 313 |
| Pontius | 312 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Ad Rem | 188 |
| Driesvan | 187 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Nee wat die stad maak my gedaan.
Nee kyk, vandag het ek nou meer as genoeg gehad van stads lewe.
Vanoggend was ek kar en trek uit om hek toe te maak.
Hier kom 'Rooilippies' met wankelrigge hoê haakskoene aangeloop wat ieder en elk se hek slotte steel vir 'Gemken'.
Die 'Draculla girl' vra my:-
- Oom kan ek iets vra behalwe geld?
- Ek sê nee, want ek kan jou nie hoor nie omrede ek doof is.
Sy gooi n 'Tantrum' wat skrik vir niks. Ek se haar, jy beter loop kry of ek skiet of die polisie, want blyk jy is DOOF!!!
Kom by kafee, staan B/Friend en wag en vra vir R1.
Ek se Nee!!, jy kan mos sien ek is doof!!!
Kafee uit, vra hy my weer en ek antwoord: Ek gaan vir jou Kliphard Bliksem, want jy is nes n Donnerse Brommer!!.
Op stadium het ek genoeg gehad en moeg van kar was en aan vrou genoem: Modimolle Roep.
Ja, ek glo jou frustrasie ..... maar:
'n Blinde persoon kan duidelik uitgeken word aan Wit staf, gidshond, of deur na sy oë te kyk. Dis baie moeliker om 'n persoon wat gehoorgestremd is te identifiseer.
1. 'n Fietsry lid van my vorige fietsry klub is doof, maar ek het dit nooit geweet nie, tot ek eendag agter hom gery het en tydens 'n wedren"n bordjie sien agter op sy saal sien : "DEAF CYCLIST"
Wil jy glo hy het lippe lees so vervolmaak dat ek nooit sy gehoor in twyfel getrek het nie - ek het inteendeel gedink hy het 'n effense spraakgebrek!!!! Geen wonder hy kon gesprekke tydens koffie in 'n rasige koffiewinkel so goed volg nie - hy lees lippe! Nooit (wat ek van weet) 'n gehoorstoestel gedra nie!
2. My swaer is doof, maar hy het 'n gehoortoestel so fyntjies dat jy omtrent nie die draadjies na die ore kan sien nie - ook nie die stelletjie in die ore nie.
Hoe het jy geweet wat daardie twee gevra het? Lippe lees of gehoortoestel?
Ek is gedeeltelik selektief doof so ek hoor niks as hulle praat met my, maar kan nie hoor in rasserige plekke maar dis al die jare op Jan Smuts (O.R. Tambo soos dit nou heet) Lughawe
Se mos dra jou dofies maar jy is jonk en slim is jy, nou betaal ek die prys... Half doof, half horend so ek praat nie verder voor ek iets se van die fiets ryers 😋
Ek trek more terug Hoedspruit toe waar ek 12 jaar gebly het... net te warm nou vir my ouderdom
Ja, ek glo jou frustrasie ..... maar:
'n Blinde persoon kan duidelik uitgeken word aan Wit staf, gidshond, of deur na sy oë te kyk. Dis baie moeliker om 'n persoon wat gehoorgestremd is te identifiseer.
1. 'n Fietsry lid van my vorige fietsry klub is doof, maar ek het dit nooit geweet nie, tot ek eendag agter hom gery het en tydens 'n wedren"n bordjie sien agter op sy saal sien : "DEAF CYCLIST"
Wil jy glo hy het lippe lees so vervolmaak dat ek nooit sy gehoor in twyfel getrek het nie - ek het inteendeel gedink hy het 'n effense spraakgebrek!!!! Geen wonder hy kon gesprekke tydens koffie in 'n rasige koffiewinkel so goed volg nie - hy lees lippe! Nooit (wat ek van weet) 'n gehoorstoestel gedra nie!
2. My swaer is doof, maar hy het 'n gehoortoestel so fyntjies dat jy omtrent nie die draadjies na die ore kan sien nie - ook nie die stelletjie in die ore nie.
Hoe het jy geweet wat daardie twee gevra het? Lippe lees of gehoortoestel?
Ek dra my gehoorstukke slegs wanneer ek bestuur of as die gaping tussen breinselle te groot raak en musiek speel in my ore wat irreterend is, dan sit ek dit aan vir so +/- 1 - 2 ure lank.
Ek het ook al baie geleer met vinger taal en hand gebare.
Ek dink as ek die dag gaan aftree, wil ek in Ballito bly. Ons is baie lief vir die plek en is naby die lughawe en goeie hospitale wat op ouer ouderdom seker n pluspunt is
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Ek se nee as weer vra ignore ek en beweeg aan