Caravan and Camping
Forum is FREE to use
Start new topics, discuss, talk, chat, joke with other campers. Comment or give suggestions, advice and help on caravan parks, camp sites, holiday resorts, destinations, businesses, products, road conditions, vehicles, caravans and much more...
| User | Posts |
Sirius Member | 20000 + |
| Relaxed Camper | 22991 |
Luhman 16 Member | 12500 + |
| Leon | 18434 |
Pluto Member | 4500 + |
| Fred | 6702 |
| BrianB | 5937 |
Neptune Member | 3500 + |
| mulderpm | 3712 |
Saturn Member | 2000 + |
| Jan Meyer | 2295 |
| Kanneman | 2171 |
| Chris Boucher | 2170 |
Jupiter Member | 1450 + |
| Swanie | 1905 |
| Nico | 1817 |
| Hennie Botha | 1727 |
| Karoo Klong | 1648 |
| Dansan | 1620 |
| Butts | 1524 |
Mars Member | 1000 + |
| RichardJ | 1423 |
| George | 1409 |
| Louvan | 1346 |
Moon Member | 700 + |
| Chris Centurion | 915 |
| JohanMarais | 832 |
| Michelin Man | 829 |
Titanium Member | 450 + |
| ELU | 675 |
| Benkie | 606 |
| Douglas Green | 580 |
| 1Pierre2 | 566 |
| Willie54 | 519 |
| Herman | 462 |
| Joe Stieger | 453 |
Platinum Member | 250 + |
| Errol | 440 |
| LEEN | 427 |
| Elleebee | 388 |
| Kamp is Koning | 372 |
| survivalist | 362 |
| Global Traveller | 356 |
| RD | 352 |
| Izak | 332 |
| Grompie | 312 |
| Pontius | 312 |
| captiva | 284 |
| Meerkat | 278 |
| Lein | 261 |
| Fienie | 255 |
Gold Member | 100 + |
| BigG | 193 |
| Ad Rem | 188 |
| Driesvan | 186 |
| Stephan | 185 |
| Maurits | 180 |
| Andal | 167 |
| Wegisons | 156 |
| Dolrik | 148 |
| Theu | 141 |
Weer n forum naweek?
Sal julle weer belangstel in n forum naweek? Indien wel, hoe lang tydperk tot n volgende een?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Met die vorige reeks Forum naweke het dit so elke derde maand plaasgevind maar dit het steeds dood geloop.
Dink hy moet maar sy eie pad gaan en sodra iemand in welke streek dit goed dink dan probeer hy maar om so naweek te reel.
Iewers in die toekoms gaan die mense begin praat van so saam trek dis dan wanneer mens 'n reeling of twee maak.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Kyk Al is die karavaan verkoop teen daardie tyd gaan ek beslis belang stel. Al ry ek net vir n dagbesoek deur.
Ons sal weer belang stel in so naweek. Probeer so 6 maandeliks. Dit gee darem tyd vir reelings. Net nie by n rivier nie![]()
Grap net. Maak nie saak van rivier.![]()
Ja ses maandeliks of as iemand 'n woord drop hulle is lus vir so iets.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Maar die ander provinsies moet nie by die reeling volg nie. Hulle moet reel soos hulle goed dink.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Sommer die eerste naweek in Maart is reg vir die weskaap.
Wat dink julle forum lede wat daar bly
![]()
![]()
![]()
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.
Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie.
Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?
Paul
Ek dink iemand kies n' populere plek in n' streek, soos (Gauteng) Dube of Drie Berge of Almega etc. en dan maak hy dit bekend op die forum as n' naweek saam kamp. Alle besonderheede is dan gelys op die forum en belangstelendes maak dit bekend op die forum en bespreek vir hulle self onder die groep se naam.
Ek stel belang maar kan ongelukig nie kamp in die volgende 6 weeke nie.
Leon, jou profile se jy woon in Pretoria, jy is mos in Centurion?
Ja ja ja ek is 'n Pretoriaaner.
het maar net 'n grappie gemaak om die Kapenaars aan die gang te kry.
![]()
![]()
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Elke maand is ook reg.
Geert, hang af waneer maar ons sal ook weer saam gaan.
Wel ek sou ook dink dat mens oor so 6 maande weer probeer. Sal indien beskikbaar dit weer meemaak.
Soos Leon noem kan elke streek so iets op die been bring. Ek dink dis 'n goeie manier om mede forumlede saam te bring ipv 'n toevallige raak kamp en met tye weet mens nie eers forumlede kamp op dieselfde plek nie.

Ronnie we must camp together. Then we can have more time to chat.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Leon, we are still going to chat a lot as I hope that we will be able to attend more camps.
Het iemand dalk aan n midweek kamp gedink of is hier te min Pensionarisse
Ek dink verseker dit kan werk. Dit hang net af waar bevind die pensioen mense hulle nou. kanse is goed hulle ry/kamp die hele SA plat.
Sonder Jesus is ek niks! ! ! !
Tjaart, ek het ook al gedink aan so 'n midweek kamp.
Hoe lyk dit met die pensionarisse, wie van julle sal belangstel in so 'n kamp?
Chris sal lekker wees al is dit net n paar kan net lekker wees
Ek sê ook altyd so.....jy hoef nie 100de te wees om lekker te kuier nie....paar kwaliteit kampvriende kuier baaaaie lekkerder as massa getalle. Miskien moet julle n draad begin waar julle moontlike belangstellendes kan nader....hulle gaan nie noodwendig almal hier lees nie.
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek vir lede volgende jaar.
Miskien Klein Paradys
Geert, die jaar her het vinnig verby gesnel. Wat van weer n wegbreek naweek vir lede volgende jaar.
Miskien Klein Paradys
Sal lekker wees om jou en ander weer raak te kamp. As daar belangstelling is kan ons reel. Klein Paradys by Brits of Nylstroom?
Kampeer is aansteeklik en verslawend ðŸ˜
