Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

Buffalo Bay Caravan Park

10.9km from Knysna, Western Cape, South Africa
15
Coastal CampsiteCaravan siteMotorhome siteTent site
Buffalo Bay Caravan Park Logo

Ratings & Reviews

15
Total Ratings: 15
14   
1
The following Resort Ratings are from individuals and do not
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
31 January 2024 Relaxed Camper - Gauteng
Type of Resort: Quiet and mature without children
Heerlike kamp met pragtige see uitsigte. Mooi son opkoms en ondergang oor die see. Staanplekke is gras tot grond. Ablusies was deurgaans skoon en aangenaam gewees om te gebruik. Basiese items te koop in oord, maar op strand is meer volledige supermark. baie geleenthede vir lekker strand wandelings. Dis maklik om oord van buite in te stap, maar glo nie sekuriteit is veel van n probleem hier nie omdat dit relatief afgelee is. Pragtige natuur in omgewing. Sal definitief weer my tent penne hier wil kom inslaan. Daar is 2x restaurante by swem strand en n heerlike een in die duine oppad na oord....so 1km voor oord
03 March 2020 Sewes - Gauteng
Type of Resort: Family with children
Baie goed bestuurde Munisipale oord met versorgde geriewe. Staanplekke baie knap/klein en voel ingedruk wanneer besetting hoog is. Oord is afgesonder en hoe mate van veiligheid word ervaar. Ablusies is skoon en bied basiese geriewe (altyd warmwater).Buite seisoen nie almal oop en sommige kampeerders moet hele entjie stap. Mans geriewe in een blok (gewoonlik gesluit buite seisoen) erg beperk. Goeie geteerde toegangspad. Ontspanning beperk tot eie strand/see aktiviteite. (vir baie besoekers verkieslik so). Heerlike strand gedeelte. Winkel met nodige items beskikbaar. Restaurant beskikbaar. Sal beslis weer besoek.
18 March 2019 Kaalvoetreisiger - Gauteng
Easy access. The glorious sea is your leisure. Enough, toilets, showers and baths. Even two tiny baths for the children under 2. Shop and take away nearby. Sites on grass and level. Good value for money. Easier to take your own braai. Water close. Please take storm straps with - the further from the sea (back embankment) probably better for the caravan. You still see and hear the sea.
22 January 2018 Tritsie - North West
Sites grass can improve grass sites have big patches that has no grass at all. Staff are vey friendly and helpful, however it sometimes feels if you know the owner Steven you get preferential treatment. They indicate that staff will assist with pitching however it seems that certain campers gets preferential treatment. Good value for money with clean ablution blocks.
22 September 2015 Jay Cee - Western Cape
More Comments