Soetdoring Holiday Farm
5.9km from Vereeniging, Gauteng, South Africa




Ratings & Reviews
43
Total Ratings: 43
40 3
The following Resort Ratings are from individuals and do not
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
29 January 2022 Nico - Free State Type of Resort: Family with children
Aangesien die oord baie naby aan Vereeniging is, is die roete daarheen baie maklik. Die laaste 3 km van die pad na die oord is UITERS sleg en vol slaggate. In die oord self is daar plaveisel. PRAGTIGE oord met wild reservaat (gratis vir stap en fietsry, maar teen betaling met voertuie) lieflike swembad (goed uitgelê want die swembad is deurgaans basies dieselfde diepte wat beteken speletjies kan in die volle swembad plaasvind) skoon ablusies, goeie geplaveide staanplekke (maak net seker dat jou karavaan gaan pas, aangesien sommige staanplekke redelik naby aan mekaar geleë is) winkeltjie wat in sommige noodsaaklikhede kan voorsien,(winkelsentrum is egter naby genoeg as jy weer die slaggate wil aandurf!) vriendelike bestuur - en altyd bereid om te help. Dagbesoekers word toegelaat, maar BAIE goed beheer - uit teen 17:00!!! Gedurende die Kersseisoen was speletjies georganiseer met musiek ens. Kinders geniet hulle GATE uit! Ons sal beslis terugkeer.
17 September 2021 Colin - Gauteng Type of Resort: Quiet and mature without children
Soetdoring is an hours drive from the north of Johannesburg.
The access road to the resort from the tar road is paved.
We spent three nights here, Friday through to Monday.The place was very dry and sandy after the winter.
Unfortunately the "heated" pool as advertised on their website was cold. A bit of a disappointment.There was wood was available on a use as you need and pay on departure basis, which was a nice touch.
The rustic resort was very quiet. There were 6 campsites occupied and two or three of them looked like long termers.Ablutions were always clean, and any issues dealt with immediately by management.
The sites are large and paved.There are birds in abundance.Outside the camp there is a well stocked game farm which we travelled through on foot on two occasions covering about 5km on each occasion.Next time we will take the mountain bikes.
We saw Zebra,Wildebees,Eland,Kudu,Blesbok,Springbok,Ostrich and Giraffe.
A discount is offered to pensioners which makes it good value for money.
12 January 2021 Gerden - Limpopo Type of Resort: Family with children
- Die openbare pad vanaf JHB weg het redelik "Potholes", maar nabye boere probeer hul uiterste bes om dit onder beheer te hou, waarvoor die plaas nie verantwoordelik gehou kan word nie.
Die pad vanaf die hoof ingang is Å„ + punt agv baksteen plaveisel wat toegang bied tot enige voertuig of karavaan.
- Badkamers is altyd skoon en nog nooit Å„ koue stort gehad nie, asook toilet geriewe word altyd saniteer.
- Staan plekke is nie gemerk nie, maar die oord is groot en kan enige oomblik Å„ kampeerder akkommodeer.
Elke staan plek het sy eie vullis drom wat daagliks skoon gemaak word asook jou braaier.
Nabye krane is beskikbaar vir elke kampeerder se gerief.
- Ontspanning hang af van kampeerder tot kampeerder.
Ons is afgetree en geniet die rustigheid van natuur.
Die swembad het ek nog nooit vuil gesien nie sedert my lang verblyf van +\- 5 maande nie.
- Sekuriteit is baie goed.
Die oord is omhein met eletriese bedrading met Å„ 24/7 sekuriteit stelsel.
- Weklik groot waarde wat spandeer word agv hoê gehalte atmosfeer en veiligheid.
- Die swembad is juweel skoon wat jonger en ouer gades uiters geniet.
Springmatte is gratis asook skaak en klim rame vir die kleingoed.
Wildritte mag gedoen word teen Å„ minimale bedrag met jou eie voertuig en binne seisoen, bied die oord ook ritte aan.
Vir die 4 x 4 manne is dit uiters Å„ uitstekende speelplek.
- Die winkel het basiese benodighede, maar vir groot koop is die nabye sentrum slegs 10km en dan is daar ook nabye winkels en slaghuis wat gehalte vleise verkoop teen lae tariewe.
- Ons nog vreemd die area en vind nog uit van plekke, maar wat ons alreeds besoek het was indrukwekkend.
- Die personeel is uiters vriendelik en behulpsaam.
Andrea wat in beheer is, is uiters "Handson" tot die oord asook teen gaste en so ook vir Duncan.
- Die atmosfeer is asemrowend met Å„ bosveld naby aan die stad.
Nog nooit het ons tydens ons 5-maande verblyf Å„ probleem gehad nie.
- Ons is afgetree en wou toer, maar ons het besluit, ons wa bly hier en sal plekke besoek soos bv: Chalet, Woonstel of Rondawel, maar weg beweeg hier: NOOIT.
26 November 2020 Deonvs - Gauteng Type of Resort: Family with children
19 June 2019 Monty - Other Type of Resort: Family with children
More Comments