Southern Africa's Leisure and Tourism Network
Register

Bloekompoort Caravan Park

22.6km from Vereeniging, Gauteng, South Africa
21
Country CampsiteMotorhome siteSelf cateringTent site
Bloekompoort Caravan Park Logo

Ratings & Reviews

21
Total Ratings: 21
20   
1
The following Resort Ratings are from individuals and do not
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
19 June 2021 Chuck Norris - Gauteng
Type of Resort: Quiet and mature without children
Die toegangs roetes na die oord is maar soos ons land se paaie daarna uitsien. Hier is maar min paaie sonder gate. Die paadjie van die teerpad tot by die ingang van 59m is gaanbaar vir n pad karavaan. So ook binne die park. Die ablusies is baie oudtyds en primitief. Dink hulle kan meer doen vir opgradering. Jy gaan lekker koud kry meer na winter as met somer tyd in die stort, dis wanneer meer warm water gebruik word. Daar is 6 groot geplavei plekke, dan wat baie klein is en jou tent nie pas nie. Baie gras plekke. Was maar droog en die grond is hard. Die permanente staaners laat die plek vol lyk en somige onnet. Maar seker moet hul ook n plek hê. Daar is n koue swembad met speel plek vir kinders. Sekerheid is n groot faktor met hier en daar n lig, met geen wagte, die hek word beheer tot 20h00 Dan moet jy reël. Met die plaaslike bevolking in die omgewing en binne is dit maar oë oop slaap. Sal nie sê die oord bied waarde vir geld nie. Dalk in die somer met kinders. Daar is so klein plaas winkel wat die nodige aan die plaaslike bevolking bied. Deneysville en Drie Riviere is alby 15km weg, Drie Riviera het n groot SPAR en TOPS so met die inry by die Garage en n groot hardeware winkel aan die agterkant. Doen dinge by Deneysville is die damwal en boot en hengel kamp, daar is nie krag nie. Die leeu en krokidil plaas is net regs en betaal jy die prys om hulle te sien, anders kan jy n koue geniet. Heidelberg is 36km weg met dit wat jy daar kan doen as jy op Tanie Google in skakel. Die personnel was nou nie juis te sien nie. Moes maar self kontak maak. Verder heers daar so stywe admosfeer en laat jou ontuis voel. Darm was ons sewe jaar laas daar, en het niks verbeter of verander nie, dink dit sal ons nou 14 jaar neem om dalk weer daar te gaan staan. In die algemeen is net die saterdag oggend so bietjie skoon gemaak, ek moes gaan vra dat my braaier die as net kan leeg maak. So biedjie blare voor die ablusies gehark. Asblikke is leeg gemaak, maar nie skoon om die asblikke nie. Sondag oggend word ontbyt voorsien met vooraf bespreking, net jammer die tafels was vuil van die vorige naweek se kuier. Jammer Bloekompoort julle voldoen nie aan die vereiste nie.
11 January 2016 Glen - Gauteng
04 December 2015 Mybies - Gauteng
13 October 2015 DR DRAKE GP not a Doctor nor a GP - Gauteng
I have previously rated this resort and am not repeating. We regularly visit the resort and see that Hennie is continually trying something new to improve - now has own evening entertainment if desired. System installed to allow access is handy for early departure as in my case to go to work. A new hall built at the higher end of the resort to cater for weddings. New office area - with small adjustments being made. I am in agreement with most comments by others herein.
02 October 2015 DKold - Gauteng
Baie goeie pad om te ry, heelpad teer. Dit pad is net bietjie ''Bouncie' vanaf Daleside tot +/- by Malonjeni. Die abblusies word goed versorg en gereeld skoon. Staanplekke is netjies, ons verkies om by die Perde Saal te staan, dit is baie stil en rustig aan daardie kant. Bloekompoort is absoluut die regte plek om ontslae te raak van die stads rumoer, baie goeie 'Teretapie vir Stress'. Ons gaan gereeld en nog nooit probleme ondervind met diefstal ens. nie, dit is net die klokkie beheer wat jou somtyds ongemaklik laat voel. Prys vir kamp is billik vir wat jy kry. Ons is nie kieskeurig nie, sodoende pla fasiliteite ons geensins. Dit beste fasiliteit is die rustigheid. Daardie winkeltjie beskik nou werklik van alles. Ons hou daarvan om in Deneysville dorpie rond te loop veral op 'n Saterdag oggend. Personeel is baie vriendelik, vanaf kantoor tot grond personeel.Altyd 'n lekker atmosfeer sonder of met groepe. Natuurlik sal ons weer gaan.
More Comments