Kruger Ranch
19.2km from Magaliesburg, Gauteng, South Africa







Ratings & Reviews
1
Total Ratings: 1
1 0
The following Resort Ratings are from individuals and do not
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
26 March 2022 Dries - Gauteng Type of Resort: Family with children
Bosveld atmosfeer, vrylopende wild, selfry wildbesigtiging 'n klipgooi vanaf die beskawing, slegs paar kilometer van magaliesburg. Vriendelike personeel wat min moeite ontsien. Baie vriendelike Oordeienaar wat elke aand alle kampers besoek en uitvis van enige probleme. Ablusiegeriewe seker die beste in die bedryf. Basiese goedere te kry by die oordwinkel. Slegs koue water swembad maar dit help vir die hitte. Geldelik werklik die moeite werd en sal dit aanbeveel vir rustigheid.