Trennerys Hotel and Camping
0.5km from Qolora Mouth, Eastern Cape, South Africa
Ratings & Reviews
2
Total Ratings: 2
2 0
The following Resort Ratings are from individuals and do not
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
necessarily reflect the views of CaravanParks.com or its representatives.
10 November 2018 Kurper - Gauteng
Hierdie is regtig 'n Juweel in die Ooskaap en ons het heerlik gerus. Ons het Butterworth omgery en 'n lelike stuk grondpad van ongeveer 10km tussen Kentani en Trennerys teegekom, sal glad nie aanbeveel vir padkaravaan nie. Dit is beter om Kei Riviermond om te ry en met die pont oor te gaan. Een van die besoekers het met sy Jurgens Expo kom kamp, geen probleem. So 10km goeie grondpad wat hulle besig is om aan te werk, gaan dit teer. Daar is 'n plaaslike winkel in die "township" voor Trennerys waar jy basiese goed kan aankoop, brood ens. Ons het heerlik gekuier en geensins onveilig gevoel nie, daar is ook goeie visvangplekke.
01 October 2018 Trennerys Hotel and Camping - Eastern Cape