Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Imhoff Karavaan Park

1.8km vanaf Kommetjie, Wes-Kaap, Suid-Afrika
11
Kus KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Imhoff Karavaan Park Logo

Informasie

Hierdie 3-ster oord is in Kommetjie, naby twee van die Kaap se beste, ongerepte strande, Longbeach en Noordhoekstrand.

Kom en ervaar ons unieke vissersdorpie.

Al die staanplekke het 15 amp kragpunte, is gelyk, met gras bedek en omring met bome en struike.

Daar is 'n speelplek vir kinders, 'n speletjieskamer met snoeker, tafeltennis en 'n tv-kamer (met MNet).

Goed toegeruste, selfsorg 2-slaapkamer berghutte met uitsig op die see, is ook beskikbaar. Geraasvlakke word beheer sodat u die wegbreek wat u nodig het kan geniet.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalWaskamerWaskamerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystand