Buffelsbaai Karavaanpark
10.9km vanaf Knysna, Wes-Kaap, Suid-Afrika




Informasie
Die uitstekende hengel-geleenthede, vanaf die rotse of die goue strande, is reg op u voorstoep!
Ontwaak elke oggend met 'n asemrowende sonsopkoms oor die baai, waar dolfyne u sal vermaak met hulle uitgelate spelery in die golwe.
Vir son en golwe reg deur die jaar bied Buffelsbaai u die beste van al die seisoene.
Verkry die sonbruin kleur gedurende die somermaande en geniet die subtropiese klimaat tussen Mei en September.
Hier kan u sonbad in die mees ideale klimaat van die Tuinroete.
Kampplek Tipe

Kampplek Akkommodasie



Kampplek Fasiliteite









