Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Steenbokkie Privaat Natuurreservaat

6.5km vanaf Beaufort-Wes, Wes-Kaap, Suid-Afrika
16
Platteland KampplekNatuurreservaat KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Steenbokkie Privaat Natuurreservaat Logo

Informasie

Die Oord Steenbokkie Private Natuur Reservaat is 'n gevestigde familie geleide vakansie park gelee in die ongerepte Karoo platteland slegs 7 km vanaf Beaufort-Wes met 'n wye verskeidenheid van wild, voels, reptiele en skilpaaie. Die residensiele eienaars en ervare personeel op die perseel sal verseker dat jy 'n genotvolle tyd het.

Vir die hele familie is daar 'n wye seleksie aktiwiteite insluitend Afrika jag ervarings, staproetes binne die natuur reservaat, bergfiets ry met die bosroetes of geniet swem in ons besonderse dam.

Verken die historiese Beaufort Wes of besoek die naby gelee Karoo Nasionale Park. Akkommodasie bestaan uit 'n moderne karavaanpark met uitstekende fasiliteite, selfsorg eenhede of chalets met al die moderne geriewe en privaat braai fasiliteite.

Nabygelee Aanloklikhede Neem 'n nostalgiese wandeling terug in die geskiedenis en besoek ons historiese geboue en nasionale erfenis.

Die Barnard-uitstalling in die ou stadsaal in SA (gebou in 1869), wat ook die kinderjare huis/graf van prof Chris Barnard, Blok House gebou gedurende die Anglo Boere Oorlog.

County Lodge Wagon Wheel, Springfontein dam gebou in 1869 deur 'n lyfwag van Koningin Victoria en verskeie Nasionale Monumente opgerig in 1800's.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland KampplekNatuurreservaat KampplekNatuurreservaat Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersBergfiets RoetesBergfiets RoetesTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlPrivaat ablusieblokkePrivaat ablusieblokkeWaskamerWaskamerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke