Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Valschfontein Karavaanpark

15.5km vanaf Sterkstroom, Oos-Kaap, Suid-Afrika
8
Platteland KampplekKaravaan te huurKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Valschfontein Karavaanpark Logo

Informasie

Valschfontein Woonwapark is 'n ideale uitspanplek vir reisigers tussen Gauteng na Oos London.

Ons is 400 meters vanaf die N6, 60km vanaf Queenstown, 100km suid van Aliwal-Noord en 2km vanaf Penhoekpas.

Ons het skoon ablusiegeriewe, 3 selfsorg-eenhede, woonwa- en kampeerplekke asook 'n woonwa-verblyf.

Ons geriewe sluit 'n braaiplek buite, asook 'n groot binnenshuise braaigebied in.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan te huurKaravaan te huurKaravaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke