Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Nahoon Karavaanpark

6km vanaf Oos-Londen, Oos-Kaap, Suid-Afrika
0
Kus KampplekRivieroewer KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplek
Nahoon Karavaanpark Logo

Informasie

Nahoon woonwapark is naby die welbekende Nahoonstrand en rivier. Daar is baie aktiwiteite in en rondom Nahoon wat geniet kan word.

Daar is geriewe soos gholf, rolbal, tennis, hokkie, pluim- en muurbal, alles binne enkele minute se reistyd. Inkopiesentrums & teaters is ook maklik bereikbaar.

Oos London is 'n veilige en vriendelike dorp met baie buitelug-aktiwiteite, branderplank-ry, stap op die strand, roei op die rivier of om slegs die buitelug te geniet (draf, fietsry en swem). Ideaal vir mense wat die buitelug en sport geniet. Nahoon woonwapark is 'n toegewyde park en ons is verbind tot die hoogste kwaliteit vir standaarde en diens.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke