Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Morganbaai Karavaan & Kampeer

0.5km vanaf Morgansbaai, Oos-Kaap, Suid-Afrika
18
Kus KampplekMeer, Dam of Strandmeer KampplekRivieroewer KampplekKaravaan staanplek
Morganbaai Karavaan & Kampeer Logo

Informasie

Gelee in die idilliese poort na die Wildekus.

Die unieke ligging van die oord is net meer as ~n uur se reistyd vanaf Oos London. Dit is gelee op die oewers van die Inchara strandmeer, met uitsig oor die strand en see.

Daar is verstommende tonele, skouspelagtige voellewe en ~n myl-lange strand met duine en rotspoele om te verken.

Geniet gholf, tennis en perdritte naby, ook kanovaarte, visvang en nuwe stap en hardloop-roetes, asook bergfiets-bane, baie naby.

Met matige droe, windlose winters is dit die ideale tyd van die jaar om na walvisse en dolfyne vanaf die majestueuse Morganbaai kranse te kyk.

Die ideale klimaat vir lang verblyf met spesiale tariewe.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekMeer, Dam of Strandmeer KampplekMeer, Dam of Strandmeer KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlPrivaat ablusieblokkePrivaat ablusieblokkeWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke