Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Yellow Sands Karavaan Park

1.5km vanaf Kwelera, Oos-Kaap, Suid-Afrika
44
Kus KampplekRivieroewer KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplek
Yellow Sands Karavaan Park Logo

Informasie

By die indraai slag by Yellow Sands sal jou asem weggeslaan word deur die unieke landskap wat voor jou uitgestrek le.
Dis letterlik meters weg van die strand en die mond van die Kwelerarivier jy kan nie vir 'n beter vakansie by die see vra nie!

Groot, grasbedekte karavaanstaanplekke (en as jy gelukkig is, kry jy selfs een met 'n groot bome) verseker dat jou kuiertje 'n gemaklike een is.

Die strand is waar jy die meeste van jou tyd sal wil deurbring, maar as jy 'n sandvrye swemsessie verkies, spog die oord met 'n nuut geboude verhitte swembad.

Die gasvrye stad, Oos-Londen, is omtrent 25 minute weg en die asemrowende Wildekus, toeganklik via die Keirivierpont, is net 'n paar kilometer op teen die kus.

Daar is 'n ten volle toegeruste Super Spar net 10 minute weg van die oord waar jy ook brandstof, gas en ys kan kry.

Daar is selfs 'n dokter, 'n slaghuis, 'n apteek en 'n drankwinkel beskikbaar.

Sekuriteit by Yellow Sands is 'n prioriteit: patrollerende wagte help met daardie ekstra gevoel van veiligheid.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerBergfiets RoetesBergfiets RoetesGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadHulp met tent opslaanHulp met tent opslaanWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar