Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Areena Rivieroord & Privaat Wildreservaat

1.3km vanaf Kwelera, Oos-Kaap, Suid-Afrika
16
Rivieroewer KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Areena Rivieroord & Privaat Wildreservaat Logo

Informasie

Areena Riverside Resort is skouspelagtig gelee op die oewer van die Kwelera-rivier naby Chintsa, en bied ruim karavaan- en kampeerterreine, gemeubileerde selfsorg-chalets, 'n klubhuis, spa, konferensielokaal en 'n restuarant op die rivier.

Geniet 'n pragtige uitsig oor die rivier, uitstekende voel- en wild kyk geleenthede, gemeenskaplike ablusies met warm water en n selfbediening wassery.

As U hierdie pragtige plek besoek, sal U verseker keer op keer wil terug kom.

Die soutwater gety rivier is ideaal vir die visvang entoesias. 'Launch' jou boot vanaf die glybaan en lig dit by een van die oord-kajuite aan.

Verken een van die vele avontuur aktiwiteite, aangebied deur opgeleide gidse by die 'Areena Adventure Village' (abseil, boogskiet, 'n hindernis kursus, paintball, geweer teiken skiet, vierwiel motorfietse en die ongelooflike zip line). Huur 'n kano vir 'n avontuur op die rivier, of geniet 'n ontspannende riviervaart op die Kareena.

Geniet wildbesigtiging in die wildreservaat, insluitend kameelperde, zebras, volstruise en verskeie bokspesies.

Kinders sal die Paasfees en Desember vakansie program geniet so well as die speelgronde en oop ruimtes om fiets te ry.

Kampplek Tipe

Rivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteFamilie badkamersFamilie badkamersOpwaskamerOpwaskamerAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerHulp met tent opslaanHulp met tent opslaanWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar