Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Kouga Baviaans Kampplekke

Die Kouga Landstreek is 'n oeroue argeologiese gebied, daaglikse ritte tot hierdie gebiede is beskikbaar vir 'n uitstappie terug in geskiedenis. Jeffreysbaai is die tuiste van die Billabong Classic Pro en Suid-Afrika se beste branders. Cape St Francis is 'n vakansie hawe en is ook die toegangspoort tot die Tuinroete. Die Kouga Landstreek is ideaal vir diegene wat wil ontspan, sowel as die avontuurlistiges. Aktiwiteite sluit in staproetes, watersport, wildbesigtiging, bergfiets roetes, visvang, duik, walvis en dolfyn besigtiging en branderplankry. Hoogpunte: Shark Point Natuurreservaat, St Francisbaai, walvis en dolfyn besigtiging, branderplankry by Jeffreysbaai, Kaap St Francis Natuurreservaat, Kabeljous Natuurreservaat, Noorsekloof Natuurreservaat, "Seal Point" Vuurtoring, Kouga Kulturele Sentrum, Kouga-dam en historiese gebiede.