Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Pearson Park Oord

35.5km vanaf Gqeberha, Oos-Kaap, Suid-Afrika
4
Kus KampplekRivieroewer KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorg
Pearson Park Oord Logo

Informasie

Pearson Park Oord is 40km vanaf Port Elizabeth op die N2 na Grahamstad, op die oewers van die pragtige Sondagsrivier gelee.

Die oord le in 'n ongerepte wildernis-gebied met skilderagtige tonele en toegang tot verruklike strande.

Met 'n vol toegeruste Kwik Spar, vulstasie en 'n ten volle gelisensieerde restaurant, reg op jou voorstoep, is Pearson Park die ideale gesins-oord vir 'n naweek se wegbreek of vir u volgende, jaarlikse gesinsvakansie.

Daar is kano's beskikbaar om binne seisoen te huur - daar is ook 'n klimraam, sandput en twee swembaddens, asook visvang vanaf die rivieroewer - om hulle vir ure besig te hou.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorg

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met slegs koue waterWaskamers met slegs koue waterWaskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteL.P. Gas hervulL.P. Gas hervulTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystand