Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Bergkwagga Nasionale Park - SanParks

13.7km vanaf Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika
37
4x4 KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Bergkwagga Nasionale Park - SanParks Logo

Informasie

Die steil hoogtes van die Bergkwagga Nasionale Park se Bankberg omring golwende vlaktes en diep valleie en het 'n verruklike toevlugsoord vir die Kaapse bergkwagga geword.

Leeus en jagluiperds is die primere roofdiere.

Ander soogdiere wat hier aangetref word sluit elande, swartwildebeeste, swartrenosters, buffels, rooihartebeeste en gemsbokke in.

Rooi-ribbokke en en vaalribbokke kom dikwels in die koppies gebiede voor.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekWildtuin KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekNatuurreservaat Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

100% Rolstoel vriendelik100% Rolstoel vriendelikWaskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke