Cannon Rocks Vakansieoord
1.9km vanaf Cannon Rocks, Oos-Kaap, Suid-Afrika





Informasie
By Cannon Rocks verskaf ons uitstaande diens met `n kristalhelder swembad, `n lieflike konferensiesaal, gemaklilke TV kamer, windbeskermde staanplekke, jou eie braaiplek met waterkraan en uitsonderlike ablusiefasiliteite.
Ons gerieflike selfsorg woonstelle is toegrus met TV.
Geniet ons gasvryheid.
Kampplek Tipe

Kampplek Akkommodasie




Kampplek Fasiliteite


















