Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Addo Elephant Nasionale Park, Addo Ruskamp - SanParks

12.7km vanaf Addo, Oos-Kaap, Suid-Afrika
46
4x4 KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplek
Addo Elephant Nasionale Park, Addo Ruskamp - SanParks Logo

Informasie

Die gewilde hoof ruskamp van die park bied ~n groot verskeidenheid plekke vir verblyf om alle smake te bevredig.

Daar is baie verskillende aktiwiteite om besoekers besig te hou. 'n Uitstaande kenmerk is die uitkykpunt by die watergat wat binne hierdie kamp gelee is en wat snags verlig word.

Daar is ook 'n ondergrondse skuiling vanwaar die wild van naby beskou kan word.

Aktiwiteite sluit wildritte, perdritte, 4x4 bane, staproetes en water-ekotoere in.

Accommodation Available:
# Caravan Sites
# Safari Tent
# Forest Cabins
# Chalets
# Cottages
# Rondavels
# Family Chalet
# Domkrag Guest House
# Hapoor Guest House

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekWildtuin KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekNatuurreservaat Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

100% Rolstoel vriendelik100% Rolstoel vriendelikWaskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke