Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Oos-Kaap Kampplekke

Die Oos-Kaap bied aan besoekers 'n unieke ervaring. Kilometers goue strande en sonnige dae tot sneeubedekte berge en die wilde, Wildekus. Die Oos-Kaap bied 'n verskeidenheid akkommodasie opsies aan, van karavaanparke tot kampterreine, wat aan ieder en elkeen se vereistes voldoen, geen wonder dit is die toegangspoort tot die Tuinroete nie.
Nuutste Oord Gradering
Yellow Sands Karavaan Park
Oos-Kaap, Kwelera
44
Aantal Evaluering: 44
43   
1
Voltooi: 18 Okt 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 17
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Swallowtail Country Estate
Oos-Kaap, Hogsback
6
Aantal Evaluering: 6
5   
1
Voltooi: 17 Okt 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 1
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Morganbaai Karavaan & Kampeer
Oos-Kaap, Morgansbaai
18
Aantal Evaluering: 18
16   
2
Voltooi: 29 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 6
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Addo Elephant Nasionale Park, Addo Ruskamp - SanParks
Oos-Kaap, Addo
45
Aantal Evaluering: 45
43   
2
Voltooi: 19 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 6
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 3
Green Fountain Plaas en Karavaan Park
Oos-Kaap, Port Alfred
22
Aantal Evaluering: 22
22   
0
Voltooi: 18 Sep 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 13
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0

Eastern Cape Wild Coast

Die Oos-Kaap is 'n provinsie met ongelooflike diversiteit, 'n pronkstuk van Suidelike Afrika, dit strek vanaf Port Edward in die Wildekus tot by die Stormsrivier in die Tsitsikamma.

In die Oos-Kaap skyn die son die hele jaar lank, moet nie bedroef wees as jy nie in die somer maande die provinsie kan besoek nie...

Jy kan nogsteeds beide binnehuise- en buitemuurse aktiwiteite gedurende die winter maande geniet.

Geniet watersport aktiwiteite in die riviere en die see soos byvoorbeeld branderplankry, visvang, seilvaart, ski, snorkel, skuba duik en ontspannende boot vaarte. Besoek Rhodes in die suidelike Drakensberg area gedurende die winter maande en geniet die sneeubedekte berge en Suid-Afrika se enigste Ski Oord.

Vir diegene wat wildsbesigting en staproetes geniet, bied die Oos-Kaap 'n magdom Nasionale Parke, Wildreservate en Natuurreservate aan. Daar is ook talle staproetes wat wissel van 'n uur of twee tot vyf of ses dae lank. Die Oos-Kaap is die tuiste van twee populêre toerisme areas naamlik Jeffreysbaai en die Bloukransbrug in die Tsitsikamma. Jeffreysbaai is die gasheer van die wêrelbekende Billabong Classic Pro wat jaarliks in Julie aangebied word. Bloukransbrug is bekend as die wêreld se hoogste reksprong brug, waar adrenalien-verslaafdes die 216m reksprong kan baas raak.

Die Oos-Kaap bied aan vakansiegangers en toeriste prag en avontuur, met kilometers goue strande, ongerepte subtropiese woude, sneeubedekte berge en vriendelike inwoners; dié perfekte bestemming om weg te breek van die gerep en roer van die besige stadslewe, waar jy kan ontspan en die rus en vrede van die omgewing kan geniet.

East London Climate Charts Port Elizabeth Climate Charts