Boma In The Bush
10.2km vanaf Polokwane, Limpopo, Suid-Afrika






Informasie
Boma in the Bush is die idiale oornag fasiliteit vir besoekers aan die Noorde; die Afrika Gatewaya Internasionale Lughawe is slegs vyf kilometer van die lodge af. Verblyf by Boma in the Bush bestaan uit vier hout-chalets wat ten volle gediens word.
Twee chalets het twee enkel beddens elk en twee het 'n dubbelbed elk. Twee chalets is ook selfsorg. Die vier chalets omring 'n swembad, wat ook 'n waterval vertoon wat in die swembad ingaan.
Ons bied verder 'n karavaanpark aan met 20 staanpekke, kompleet met water, elektrisiteit en sy eie boma, wat toegerus is met 'n tafel , stoele, 2 x gas branders en 'n yskas / vrieskas eenheid . Voorsiening word ook gemaak vir Overlander toeriste op pad na en van Afrika.
Die eienaars , Abel en Elsa Jonker, bedien uitstekende bosveld etes aan in die bos restaurant.
Kampplek Tipe


Kampplek Akkommodasie




Kampplek Fasiliteite














