Klein Paradys Gasteplaas
9.6km vanaf Modimolle, Limpopo, Suid-Afrika







Informasie
Ons het 'n winkel wat die basiese benodighede bied.
Aktiwiteite sluit in ~n speletjies kamer, stap- en fietsry roetes, wildritte, plaasdiere, "putt putt", speelparkie, jacuzzi, koue swembad en ~n binnehuise verhitte swembad.
'n Verskeidenheid selfsorg eenhede vir elkeen se individuele behoeftes en begroting.
Ons karavaanpark bied heerlike grasgroen staanplekke met 10A elektriese punte en waterpunte naby.
Ons bied ook maand staanplekke vir die pensionarisse en baie goeie midweek tariewe.
Daar is spesiale pakette vir funksies, groot groepe, klubs en gemeentekampe.
Ons restaurant bied heerlike ontbyt en middagetes gedurende naweke en hoogseisoen.
Kampplek Tipe



Kampplek Akkommodasie




Kampplek Fasiliteite

















