Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

San Cha Len

10.5km vanaf Bela-Bela, Limpopo, Suid-Afrika
20
Platteland KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
San Cha Len Logo

Informasie

Indien u op soek is na 'n stil, ontspannende wegbreek in die bosveld, het u dit so pas gekry. Ons is 85km vanaf Pretoria gelee, langs die N1 na Pietersburg.

Ons bied 'n verskeidenheid verblyf-opsies aan, om almal se behoeftes te bevredig.

Indien u wil wegkom van die stad se gejaag, moenie huiwer nie, kontak ons vandag om die plesier van die Afrika-son te ervaar.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersFamilie badkamersFamilie badkamersGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlPrivaat ablusieblokkePrivaat ablusieblokkeWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystand