Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk
Sorteer
Filter
Sorteer volgens
Sorteer
Filter volgens
Kampplek Akkommodasie
Kampplek Tipe
Kampplek Fasiliteite
Filter

Limpopo Kampplekke

'n Mistieke Wonderland, die tuiste van die noordelike deel van die wêreldbekende Kruger Nasionale park, met oeroue Kremetart bome, broodboomwoude, pragtige karavaanparke en kampeerterreine, awemrowende berge en uitstekende wildreservate.

Sondela Nature Reserve - Campsite in Limpopo South Africa

Nuutste Oord Gradering
Phalaborwa Safari Park, A Forever Resort
Limpopo, Phalaborwa
23
Aantal Evaluering: 23
21   
2
Voltooi: 04 Des 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 5
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Marakele Nasionale Park, Bontle Kampterrein - SanParks
Limpopo, Thabazimbi
23
Aantal Evaluering: 23
23   
0
Voltooi: 15 Nov 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 3
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 1
Weesgerus Vakansieoord
Limpopo, Modimolle
92
Aantal Evaluering: 92
86   
6
Voltooi: 14 Nov 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 8
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0
Rondevue ini Bos
Limpopo, Bela-Bela
2
Aantal Evaluering: 2
2   
0
Voltooi: 22 Okt 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 0
Partytjies en Jong Klomp: 1
Stil en rustig sonder kinders: 1
Mapungubwe Nasionale Park - Mazhou Kampeerterrein - SanParks
Limpopo, Musina
11
Aantal Evaluering: 11
10   
1
Voltooi: 18 Okt 2023
Tipe Oord:
Familie met kinders: 2
Partytjies en Jong Klomp: 0
Stil en rustig sonder kinders: 0

Caravan And Camping, Limpompo Province,South AfricaSuid-Afrika se mees noordelikste provinsie, naamlik die Limpopo provinsie, is 'n land met asemrowende landskappe, gekaraktiriseerd by warm savanna vlaktes en mis-bedekte bergreekse en oeroue inheemse woude en broombome wat langs plantasies voorkom. Vir natuurliefhebbers, is dié area volop in wildplase, natuurlike erfenis gebiede en natuurreservate, die noordelike deel van die provinsie huisves ook die wêreld bekende Kruger Nasionale Park.

Die hele provinsie is die perfekte plek vir bergfiets roetes, kano- en kajak vaarte, seilvaart, seilplankry, lugbalon ritte, perdry, forel visvang en hengel. Limpopo is die primêre voëlbesigtiging bestemming en bied ongelooflike natuurlike landskappe, sowel as interessante kultuur erfenis gebiede met fassinerende aktiwiteite en ook selfry roetes.

Daar is veskeie welbekende landskappe in die Limpopo provinsie, die Waterberg Bergreeks strek oor 5 000km² en bied aan besoeker 'n unieke historiese-, kulturele- en asemrowende ervaringe.

Besoek die natuurlike warmwaterbronne en ontspan beide jou liggaam en gees, die Nuylsvley vleilande is 'n paradys vir voëlkykers met 'n groot verskeidenheid watervoëls.

In die Makapans Vallei is 'n groot en byna volledige rekord van menslike bewoning, wat tot meer as 3 miljoen jaar terug dateer,  in die tyd van die Aap-mens.

Limpopo is bekend vir sy Kremetartbome, oorvloed dierelewe, verskeidenheid bergreekse, vleilande en kultuur. Daar is 'n wye verskeidenheid oorde, privaat- en Nasionale Wildreservate, spa oorde, rivier oorde en berg oorde beskikbaar wat aan kampeerders en toeriste 'n keuse bied. Dus keer hulle keer op keer terug.

Climate Chart PhalaborwaClimate Chart Polokwane