Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Tweni Lagoon Resort

1.9km vanaf Umtentweni, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
9
Kus KampplekMeer, Dam of Strandmeer KampplekKaravaan te huurKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Tweni Lagoon Resort Logo

Informasie

Die oord is gelee aan die oewer van die Umtentweni strandmeer met voldoende beskutting teen die seelug.

Dit is die ideale basis om die skouspelagtige suidkus met sy betowerende dorpies, sowel as die pragtige, ongerepte platteland te kan verken. Die staanplekke is groot, gelyk, gras-bedek, skaduryk met 15amp kragpunte.

Daar is 'n klouterraam, ~n springmat, vlugbalbaan, swembad, bote op die rivier, 'n speletjies-kamer met pooltafel, veerpyltjies en tafeltennis, ook bootvaarte. Ons sorg goed vir die kinders, asook vir volwassenes.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekMeer, Dam of Strandmeer KampplekMeer, Dam of Strandmeer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan te huurKaravaan te huurKaravaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersOpwaskamerOpwaskamerTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerHulp met tent opslaanHulp met tent opslaanWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystandRolstoel vriendelik met bystand