Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Queensburgh Karavaanpark

1.9km vanaf Queensburgh, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
30
Kus KampplekNatuurreservaat KampplekRivieroewer KampplekBackpackersKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Queensburgh Karavaanpark Logo

Informasie

Ervaar 'n Drakensberg-atmosfeer binne die hart van Durban, slegs 15km vanaf die middestad.

Naby aan die Gateway- en Pavillion inkopiesentrums, uShaka Marine, strande en die Vallei van 'n Duisend Heuwels.

Die oord is gelee aan die oewer van die Umbilo-rivier met sy baie voels, subtropiese woud en kranse.

Ons bied woonwa- en tentstaanplekke met elektrisiteit, 2 selfsorg-berghutte, skoon ablusie-geriewe, swembad,
'n wassery, 'n speelgrond en 24 uur sekuriteit.

'n Speletjies-kamer, gelisensieerde kroeg en 'n gemeenskaplike braaigerief.

Kampplek Tipe

Kus KampplekKus KampplekNatuurreservaat KampplekNatuurreservaat KampplekRivieroewer KampplekRivieroewer Kampplek

Kampplek Akkommodasie

BackpackersBackpackersKaravaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

100% Rolstoel vriendelik100% Rolstoel vriendelikWaskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBabakleedkamersBabakleedkamersBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteFamilie badkamersFamilie badkamersOpwaskamerOpwaskamerGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieAfslag vir pensioenarisseAfslag vir pensioenarisseTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlPrivaat ablusieblokkePrivaat ablusieblokkeOntspannings-kamer of saalOntspannings-kamer of saalWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerWinkel in die oordWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerHulp met tent opslaanHulp met tent opslaanWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke