Bloekompoort Karavaanpark
22.6km vanaf Vereeniging, Gauteng, Suid-Afrika
Informasie
Die oord is sowat 6 jaar oud. Dit is in n rustige en veilige area.
Op die oomblik het ons meer as 200 kragpunte Party van die kragpale het satellite skottels op, bring net jou eie dekodeerder. Van die staanplekke het plavleisel en die oord beskik oor heelwat bloekombome.
'n 50kva krag opwekker is geinstalleer vir krag onderbrekings van Eskom.
Kampplek Tipe
Platteland Kampplek
Kampplek Akkommodasie
Motorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Kampplek Fasiliteite
100% Rolstoel vriendelikBraaifasiliteiteTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlOntspannings-kamer of saalWaskamerWinkel in die oordStaanplekke met 220v KragSwembadTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeRolstoel vriendelik met bystand