Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Ombo Ruskamp

9.6km vanaf Okahandja, Otjozondjupa, Namibië
1
4x4 KampplekPlatteland KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Ombo Ruskamp Logo

Informasie

Ombo Ruskamp se unieke omgewing is die tuiste van 'n verskeidenheid dier en wildspesies wat besigtig kan word by ons watergat vanwaar u 'n pragtige sonsondergang kan geniet.

Ombo Ruskamp voorsien die ideale halfweg-rusplek. Hier kan u ons volstruis en krokodiltoere geniet en kyk na ons vlakvarke en skilpaaie.

Daarna kan u in ons A-La-Carte gesins-restaurant ontspan om een van ons vars voorbereide etes volgens ons spyskaart te geniet.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekPlatteland KampplekPlatteland Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteSpeelgronde vir kindersSpeelgronde vir kindersKonferensie fasiliteiteKonferensie fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteFamilie badkamersFamilie badkamersOpwaskamerOpwaskamerTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekke