Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Trans Kalahari Inn

21.5km vanaf Windhoek, Khomas, Namibië
0
Platteland KampplekBerg KampplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplek
Trans Kalahari Inn Logo

Informasie

Trans Kalahari Inn is meer as net 'n kampterrein. Dit is gelee tussen Windhoek en Hosea Kutako Internasionale Lughawe.

Hier by ons sal u welkom en tuis voel!

Bederf u asseblief in ons restaurant met sy knus kroeg of u kan by die swembad ontspan waar ons u ook sal bedien met'n koeldrank of ietsie te ete.

In 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig op die Auas-berg bied ons aan u 'n stil en gemoedelike atmosfeer met 'n verstommende uitsig op die Kappsberge en die Seeis-rivier.

Kampplek Tipe

Platteland KampplekPlatteland KampplekBerg KampplekBerg Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Karavaan staanplekKaravaan staanplekMotorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

100% Rolstoel vriendelik100% Rolstoel vriendelikWaskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlTroeteldier vriendelik indien vooraf gereëlRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerStaanplekke met 220v KragStaanplekke met 220v KragSwembadSwembadTelevisiekamerTelevisiekamerWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar