Suider-Afrika se Ontspanning en Toerisme Netwerk

Kalahari Game Lodge

80.9km vanaf Koes, Karas, Namibië
1
4x4 KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgTent staanplek
Kalahari Game Lodge Logo

Informasie

Kalahari Game Lodge is 'n luukse privaat wildplaas gelee aan die suid-oostelike grens van Namibia, net 18km vanaf die Mata Mata-grenspos wat die Kgalagadi-oorgrenspark binnegaan.

Hierdie oase omring deur rooi duine het agt luukse chalets met pragtige uitsig op die omliggende gebied. Ses eksklusiewe kampeerplekke is gelee langs die droe Auob rivierbedding, ruim apart van mekaar.

Wildritte word aangebied en 'n 4x4- selfritroete is beskikbaar op die lodge.

Kampplek Tipe

4x4 Kampplek4x4 KampplekWildtuin KampplekWildtuin KampplekNatuurreservaat KampplekNatuurreservaat Kampplek

Kampplek Akkommodasie

Motorwoonwa staanplekMotorwoonwa staanplekSelfsorgSelfsorgTent staanplekTent staanplek

Kampplek Fasiliteite

Waskamers met warm en koue waterWaskamers met warm en koue waterBraaifasiliteiteBraaifasiliteiteKredietkaart fasiliteiteKredietkaart fasiliteiteOpwaskamerOpwaskamerGeen troeteldiere togelaat nieGeen troeteldiere togelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat nieGeen vierwielmotorfietse toegelaat niePrivaat ablusieblokkePrivaat ablusieblokkeRestaurant en/of wegneemetesRestaurant en/of wegneemetesWaskamerWaskamerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSekurieteitsheining en/of gepatrolleerSwembadSwembadWaterpunte naby staanplekkeWaterpunte naby staanplekkeWiFi beskikbaarWiFi beskikbaar